Waterkloof Glen Akkommodasie by Nooii | LekkeSlaap
+18

Nooii

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Judith-straat 466, Waterkloof Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nooii bied verblyf in gerieflike selfsorgwoonstelle op die eienaar se perseel met private ingange in 'n lieflike area in Waterkloof Glen.

Verblyf bestaan uit 'n opgeknapte woonstelletjie met 'n privaat stoep en slaapplek vir 2 gaste en 'n aparte oopplan-kamer met slaapplek vir 2 gaste.

Albei eenhede het hul eie parkeerplek op die perseel.

Die woonstel en kamer is omring deur groot bome vol voëltjies wat 'n salige wegbreek in die stad skep vir sakereisigers en vakansiegangers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Nooii
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Judith-straat 466, Waterkloof Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Nooii het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Judith-straat 466, Waterkloof Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASJx2ufcG2UM4zSaBCTWGbofmVo8UCuJIMiFDANIAiRZ9sIzwsD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 466 Judith Street Waterkloof Glen 0081 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -25.804670345708 28.278860224537
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za