LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Noordhoek Guest House | LekkeSlaap
+27

Noordhoek Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Riding 13, Noordhaven, Noordhoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Noordhoek Guest House bied selfsorgverblyf in die skilderagtige Noordhoek-omgewing, in Kaapstad. Dié vakansiehuis is naby die Cape Point Vineyard en Noordhoek Farm Village.

Die gastehuis is volledig gemeubileer met 3 slaapkamers en 2 badkamers, en het 'n boorgat en 'n watersuiweringsaanleg. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dié 2 slaapkamers deel die tweede badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, oond met 'n stoof en 'n verskeidenheid breekware. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek, en die sitkamer het 'n TV en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdak patio en tuin met braaigeriewe en 'n plonspoel.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is 3 km van Noordhoek-strand af, en ongeveer 4 km van Long Beach Mall af.

Slaapplek

’n Bespreking by Noordhoek Guest House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • High Riding 13, Noordhaven, Noordhoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Riding 13, Noordhaven, Noordhoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWgTLWRfIrjXxTKYqbgwqKY9MYekcOVZJVc1RMMQqCkgy0ClWPa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (plek vir 6) 13 High Riding, Noordhaven Noordhoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-18:00 10:00 -34.10027884099 18.384597675861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!