Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noordoewer Self Catering Chalets

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir Noordoewer Self Catering Chalets
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Philip V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Enkelreisiger

Was great!

Was baie lekker. Sal weer daar bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larry D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry D
Saam met vriende

We were pleasantly welcomed and were surprised by the lovely facilities in the r.

Beautiful surroundings and excellent facilities way beyond what was expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you for the lovely feedback, Larry.

Noordoewer Self Catering Chalets
Johan R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en koel op uiters warm dae tydens ons verblyf.

Geen klagtes van watter aard ookal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Dankie Johan, ons waardeer jou terugvoering.

Noordoewer Self Catering Chalets
Jannie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Tweede keer dat ek hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Dankie Jannie, hoop ons sien jou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
A.e. V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
A.e. V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het verkies om op die grens te slaap met ons reis vanaf Swakopmund tot Kaapstad.

Alhoewel ons net vir die aand daar was, sal ons weer daar slaap. Dalk net bietjie vroër daaraan kom volgende keer, sodat ons fasiliteite kan gebruik soos die braai ens. (Hout is voorsien).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, A.E.

Noordoewer Self Catering Chalets
Christopher C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay with an amazing view.

Great place to stay. Will be making use of this location again. Very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you Christopher, hope we see you again soon.

Noordoewer Self Catering Chalets
Philip C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C
Gesin met klein kinders

Die verblyf was uitstekend gewees. Alles nuut en stylvol! Heerlik gebly.

Die verblyf was uitstekend gewees. Alles nuut en stylvol! Badkamers, kamers en leefarea was alles tops gewees. Sal die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Philip. Ons sien gou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Jc S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc S
Gesin met tieners

Was netjies en skoon. Heerlik gebly.

Pragtige plek. Netjies met al die nodige geriewe. Sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering JC, ons sien gou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Elenore K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elenore K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Julle sal ons beslis weer sien. Die personeel is vriendelik en die verblyf is tops.

Vriendelike en behulpsame staf. Gerieflike en mooi verblyf. Skoon en veilig. Goed ingerig met wat mens nodig het. Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie Elenore vir jou mooi terugvoering. Ons hoop om sommer gou weer te sien.

Noordoewer Self Catering Chalets
Gerhardt S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S
Enkelreisiger

Ruim, modern, gerieflik geleë.

Soos altyd, heerlik gerus. Baie skoon, alle geriewe wat ek verlang het, ruim en modern. Dit sal 'n goeie idee wees om 'n checklist te hê vir personeel, daar was 'n paar klein dinge wat nie hierdie keer outomaties in plek was nie, soos vuuraanstekers, sakkie vir die drom, seephouer in die badkamer, maar die algehele produk/diens is minstens 'n 4/5. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Gerhardt. Ek neem dit op met personeel.

Noordoewer Self Catering Chalets
Franco L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco L
Enkelreisiger

My kuier was fantasties. Vir een aand daar oornag en lekke gebraai ook!

Ek het baie lekker gebly. Geen probleme. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Haai Franco! Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien.

Noordoewer Self Catering Chalets
Launce M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M
Besigheidsreis

Excellent location and value for money.

I did not personally stay at the venue. However, our sales person described it as perfect, clean and well run. We will use it for further stays by our sales and technical staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Dear Launce, thank you very much, we really appreciate the feedback. Hope to see you soon.

Noordoewer Self Catering Chalets
Cabri V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oase.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou. Dit is pragtig, skoon, netjies en veilig. Ons het heerlik gebraai op die gratis harde hout. Een van die beste storte ooit. Niks kort in die eenheid nie. Dit voel asof al die oornagplekke se standaard so moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie Cambri, ons waardeer jou terugvoering vreeslik baie. Hoop ons sien gou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Kwartus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwartus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Die braaihout was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Ons is bly julle het dit geeniet Kwartus. Hoop ons sien gou weer!

Noordoewer Self Catering Chalets
Wallie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wallie R
Enkelreisiger

Gerieflik.

Ideale oornagplek vir so 'n lang rit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Wallie.

Noordoewer Self Catering Chalets
Petro B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar 'n baie lekker oorbly.

'n Ideale oorbly-opsie. Baie netjies met alles in wat 'n moeë reisiger benodig. Al probleem vir ons wat van SA af kom waar daar so baie inbrake is, was die feit dat ons ons motor so ver van ons chalet moes parkeer en die hek nie kon toesluit nie. Ons het ook nie toegang tot wifi gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Petro, ons waardeer dit opreg. Ons wou juis n spasie skep waar mense met kinders en diere ons grasperk kan geniet na n lang dag op die pad, dus was parkeerplek by elke chalet nie veilig of n behoefte nie.
Ons perseel het kameras sowel as personeel wat 24 uur beweeg op die perseel, so jy kan met n geruste hart slaap.
Die Wi-Fi kode word met aankoms aan al ons gaste gegee en is ook in die kamers aangedui. Ons sukkel wel met n netwerk probleem nou en dan, omdat ons op die grens sit. Ons hoop om binnekort weer te sien.
Groete
Lize

Noordoewer Self Catering Chalets
Brigitte K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brigitte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt very at home.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you for your review Brigitte. Hope to see you soon.

Noordoewer Self Catering Chalets
Rudi F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek.

Lekker plekkie vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Rudi.
Groete,
Lize

Noordoewer Self Catering Chalets
Gonnie K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gonnie K
Gesin met tieners

Uitstekend,

Pragtig, ruim en gerieflik. Eienaars gaan uit hul pad om dit so gerieflik as moontlik vir die reisigers te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie Gonnie. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Loudina F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loudina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en alles wat nodig was.

Ons was biae verras onm te sien hoe gerieflik, skoon en netjies die plekke was. Van nou af, sal dit ons oornag wees vir ons volgende Namibië besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie Loudina
Ons waardeer jou terugvoering. Hoop ons sien sommer gou weer.
Lize en span

Noordoewer Self Catering Chalets
Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ingerig.

Baie lekker oorgebly na moeg gery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie Johan, hoop ons sien gou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Antoinetta B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is 'n lus vir die oog en goed vir die lyf.

Die chalet lyk splinternuut en is pragtig! Dis goed toegerus, die bed slaap salig, die badkamer is ruim en die stort het heerlike warm water. Hout vir braai is in oorvloed voorsien en ons is gasvry ontvang. Dis digby die Shell, maar die vragmotors was nie steurend nie, eerder fassinerend. Die petroljoggies hou 'n oog deur die nag en was 'n bron van kennis. Wat 'n puik oornagplekkie vir die reisiger wat vroegoggend oor die grens wil gaan. Slaap gerus daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, Antoinetta, ons waardeer dit vreeslik baie.
Ons hoop ons sien jou gou weer.
Lize

Noordoewer Self Catering Chalets
Lisa C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C
Gesin met klein kinders

Absolutely wonderful.

Clean and well maintained. Attention to detail. Everything you need in its place. We appreciated our layover here after 2 weeks of camping. It felt luxurious!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you for the lovely feedback Lisa. We would love to host you again.

Noordoewer Self Catering Chalets
Chrizelle L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle L
Gesin met klein kinders

Lieflike ruim kamer, en ongelooflik netjies.

Baie netjiese oornagplek op die grens. Geriewe is skoon, lekker warm water en 'n bonus is die groen grasperk en elke plekkie wat sy eie braai het. Sal definitief weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie Chrizelle, hoop ons sien gou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Gerhardt S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S
Besigheidsreis

Skoon, ruim, modern, goed geleë.

Die braaigeriewe en grasarea is lekker vir ontspanning, met die buitelug-sitarea. Geriewe is meer as voldoende en volledig. Na 'n lang reis — perfekte plek om uit te span. Goeie beddens, ruim, netjies, modern. Ons was vriendelik ontvang en het onmiddelik welkom gevoel. Dankie, julle sien ons weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie Gerhardt, ons sien gou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Barry S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wooneenheid is goed toegerus as 'n self-catering eenheid en het aan alle verwagtinge voldoen. Uiters netjies, skoon en gerieflik.

Was baie verbaas oor die netheid van die eenheid, veral die braaiplek was skoon, roosters was skoongemaak met hout en blits. Kon lekker vuurmaak en braai. Ons kan die eenheid werklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Barry, ons hoop om weer te sien.

Noordoewer Self Catering Chalets
Teresa A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese akkommodasie met al die nodige geriewe en vriendelike ontvang.

Akkommodasie is ruim, baie skoon en netjies. Ligging perfek. Veilige parkering en met baie vriendelike en behulpsame diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie Teresa, ons waardeer jou terugvoering.

Noordoewer Self Catering Chalets
Steven C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Steven C
Enkelreisiger

Eerste indrukke was nie blywend nie.

Toe ek aanmeld by die Shell-vulstasie, was die dame wat met die besprekings werk, glad nie vriendelik/behulpsaam nie. Ek het haar van agter uit die kantoor laat kom om self met haar te praat oor my bespreking en daarmee was sy glad nie gelukkig nie. Uiters onvriendelik en geïrriteerd omdat ek dit gewaag het om haar te ontbied. Nietemin, by die kamer het ek 'n SMS aan die eienares gestuur oor die wi-fi wagwoord. Ek het my van genoem, die chalet nommer en die wagwoord gevra. Haar antwoord was 'n kort, bondige "op yskas". Geen woord van welkom of iets wat jou sal laat tuisvoel nie. Hulle sien my definitief nie weer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Meneer Christiaan
Ek is jammer u ervaring by ons instansie was teleurstellend in vergelyking met uiters positiewe kommentaar van ander kliente.

Noordoewer Self Catering Chalets
Cas P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed geplaas.

Uitstekende diens en hulp van al die personeel op die terrein 24 uur van die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Cas, ons hoop ons sien mekaar gou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Elsabè B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabè B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Chalet is baie netjies en skoon. Die beddens is baie gemaklik. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Dankie Elsabe, hoop ons sien gou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Fanie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie L
Enkelreisiger

Super netjies skoon en stylvol.

Ek het Kamer 5 gebruik. Kwaliteit bybehore en alles piekfyn en netjies skoon. Ek sal weer hier wil bly. Moenie dat die omliggende geboue en stowwerige "truck stop" jou afsit van amazing gerief nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie Fanie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Janice T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice T
Gesin met tieners

Fantastic establishment.

Absolutely beautiful establishment with perfect space and lovely crockery. Attention to every little detail, very posh and clean space. Must be one of the best establishments we stayed at!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you, Janice, we are so glad that you enjoyed your stay. We hope to see you again.

Noordoewer Self Catering Chalets
Wouter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, comfy and clean.

The rooms are beautifully decorated, comfy beds, neat utensils and great overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you Wouter. Hope to see you again soon.

Noordoewer Self Catering Chalets
Louisa S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S

Een van die lekkerste oornag plekkies waarvan ek en my ouers gebruik gemaak het tydens ons reis na Kaapstad en terug.

Die chalets is ruim en super netjies met alles wat nodig was om ons verblyf gemaklik te maak. Ons het heerlik ontspan en uitgerus voordat ons die reis van die langpad terug na ons tuiste in Namibië aangepak het. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie Louisa. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Lourentia S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourentia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, clean and spacious.

Awesome shower, everything in good condition and great Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you for the feedback, Lourentia.

Noordoewer Self Catering Chalets
Courtney T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay.

The manager, as well as the lads working at the petrol station, were very friendly and helpful. Everything was neat and clean, we were very happy with our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you for the feedback Courtney, I will convey the message to them.
Hope to see you again.

Noordoewer Self Catering Chalets
Johan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs oornag, maar alles was puik.

Die chalet was netjies en in die hitte van Suid-Namibië was die lugreëling 'n ware uitkoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Ons is bly julle was tevrede Johan.
Hoop ons sien weer.
Groete
Lize

Noordoewer Self Catering Chalets
Khalil D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khalil D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grateful for a very clean and spacious room after a long trip!

We were very grateful for a very clean and spacious room. Will definitely book again for the next trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roderick J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles was regtig perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie Roderick.
Hoop om gou weer te sien.
Groete,
Lize

Noordoewer Self Catering Chalets
Christa V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie mooi verblyf, toegrus met alles wat mens nodig kan kry.

Ons sal definitief weer by Noordoewer Self Catering Chalets oorslaap en dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie Christa.
Ons waardeer jou terugvoering.

Noordoewer Self Catering Chalets
Leon L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, goeie braaigeriewe.

Baie gerieflik vir 1 nag se oorbly - is baie naby die hoofweg (B1) en padgeraas is nogal erg a.g.v. al die vragmotors wat 24 uur per dag ry en brandstof by die vulstasie ingooi. Die perseel het nie 'n hek nie, so enige iemand kan daar inloop, maar daar is darem sekuriteitskameras en petroljoggies by die vulstasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Leon, ons is besig om ons veiligheids aspekte opteknap. Julle was in 'n bevooregte posisie om julle voertuig reg langs julle chalet te kon stop, al versoek ons gaste om nie op ons gras te parkeer nie. Julle voertuig was dus heel veilig.
Ons hoop om weer te sien.
Lize

Noordoewer Self Catering Chalets
Pippa L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pippa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very prompt service.

Well equipped and well organised kitchen area. Comfortable beds. Very pleasant and helpful manager.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you Pippa, we appreciate your feedback. Hope to see you again soon.
Regards,
Lize

Noordoewer Self Catering Chalets
Wikus C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese blyplek. Ruim. Het baie lekker oornag.

Dankie dat julle ons wisselvallige datums kon hanteer. Lekker dat ons in ag geneem is weens ons omstandighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Ek is bly julle het ons plekkie geniet. Hoop om julle weer te sien, hierdie keer onder beter omstandighede.

Noordoewer Self Catering Chalets
Christine V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff, clean and good stop over between Cape Town and Windhoek.

Great place to stay in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you Christine. We appreciate the feedback. Hope to see you again soon.

Noordoewer Self Catering Chalets
Thys J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie hulpvaardig en vriendelik.

Baie hulpvaardig en vriendelik, netjies skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Dankie Thys. Hoop ons sien julle gou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Charnelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies!

Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang en gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Noordoewer Self Catering Chalets
Andre & Nolene D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Andre & Nolene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

We've been all over the world and in comparison, Noordoewer Chalets must rate as one of the best accommodations in its class. Exceptionally clean, with everything a traveller could need, also very friendly and very helpful staff. The only concern was the safety / security of our fully packed vehicle during the night (premises not gated, not guarded and vehicle not visible from chalet).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you so much for the review Andre. We are aware of the security aspect and we are working on it. We realised that the cameras are not enough and therefore it has been taken into consideration.
We hope to see you soon.
Regards
Lize

Noordoewer Self Catering Chalets
Janine O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple, clean accommodation.

We overnighted at Noordoewer Self Catering chalets en-route back to Cape Town from visiting family in Windhoek. The accommodation is very neat and clean and has pretty good amenities and a well-stocked kitchen. Unfortunately, there was no milk available at the store, which meant no tea or coffee for the road the next day to accompany our padkos. Additionally, there was no nearby or shaded parking for our car, which made unpacking and repacking more of an inconvenience than it needed to be. However, the beds were very comfortable and we were able to rest well for our journey the next day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you for the review Janine. As we rely on suppliers from Windhoek, milk and fresh produce is a constant issue for us. We are in the process of obtaining and acquiring new suppliers with regards to fresh milk products.
We have shaded parking at the Service Station but not at the chalets, however we started with renovations on the site in February, which will include two new chalets and ample parking with shade within the next few months.
Thank you for giving us productive feedback and things we can improve on. Hope you visit again soon.
Lize

Noordoewer Self Catering Chalets
Jannie B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Jannie. Hoop om julle gou weer te sien.

Noordoewer Self Catering Chalets
Hein T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hein T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Mense baie vriendelik en behulpsaam.

Tariewe is te hoog vir ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suitable for a stay over.

This accommodation is suitable for people crossing the border and on their way into Namibia. We arranged beforehand with the owners to prepare food for us to enjoy with our braai, however the food was poorly prepared and not very tasty, we also ended up paying more for it than what was agreed upon. They have braai facilities at the accommodation and offer meat for sale at the garage shop, however the meat it is still frozen (and expensive) and you will not be able to thaw it in time for a braai the same night. The bathroom could have used more cleaning and toilet was unhygienic. There was no coffee in the room, and when we enquired about it at the garage shop we were told not all rooms had coffee. Not a great experience overall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa F
Gesin met klein kinders

'n Heerlike oornaggeleentheid.

Ons het lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Marisa. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Lize en span

Noordoewer Self Catering Chalets
Hermien J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien J
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Daar is alles wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noordoewer Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Hermien. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete
Lize

Noordoewer Self Catering Chalets
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2649b2fd569bbb3da2d0cd66d39d41e0d137f6684230ac46098242dcfcf2893dac6d529968593475730f9b65fd546803017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 B1 Main Road Noordoewer 0000 Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.742943811681 17.616438924931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem