Wildernis Akkommodasie by Normarie's Guest House | LekkeSlaap
+39
+39

Normarie's Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Lakesweg 96 , Die Vleie, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Normarie's Guest House bied verblyf in 'n stil, rustige meer-area in Wildernis naby die see. Dié lieflike grasdakgastehuis word omring deur natuurskoon en is ideaal as jy van voëlkyk hou.

Die hoofgebou bied 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n en suite-stort en sitarea. Daar is ook 'n groot tuinkothuis met 'n en suite-stort, werkstasie en sitarea. Elke eenheid het 'n ingang en patio.

Ontbyt word op die gastehuis se privaat terras bedien vanwaar jy 'n pragtige uitsig oor die meer kan geniet en dalk 'n loerie kan gewaar.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Normarie's Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • The Lakesweg 96 , Die Vleie, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Normarie's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Lakesweg 96 , Die Vleie, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18b26b4ab647962640f62a2ce6ae016a888206e4a6f3fa5eb60f83b6e0807ec4849deb0cae41cbf1b482aa8a2dafba712b56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 96 The Lakes Road Die Vleie 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.990931 22.647339
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za