Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

North Beach Durban Holiday Apartment

North Beach Durban Holiday Apartment
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die woonstel is vir selfsorg toegerus.
Vroeë of laat inklok- en uitklokfooie word gehef.

Slegs die gaste wat op die besprekingsvorm genoem word, sal in die woonstel toegelaat word.

Vir sekuriteitsdoeleindes vereis die kompleks afskrifte van ID's, paspoorte of geboortesertifikate vir elke gas wat inklok, asook voertuigbesonderhede. Stuur asb. hierdie dokumente ten minste 7 dae voor inklok.

Die terugbetaalbare sekuriteits-breekskadedeposito sal 7 werksdae na uitklok per EFT terugbetaal word, mits alles in orde is.

Die eienaar en bestuur is nie aanspreeklik vir beserings/ongelukke nie.

Die woonstel word op eie risiko gebruik.

Kinders moet altyd onder toesig wees.

Let daarop dat geen partytjies in die woonstel of in die kompleks toegelaat word nie.

Parkeerplek is teen R100 per verblyf binne die kompleks en teen eie risiko beskikbaar.

Gratis parkeerplek is ook op straat beskikbaar, buite die kompleks en teen eie risiko.

Let asb. daarop dat handdoeke en toiletware nie voorsien word nie.

Handdoeke is teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Geen besoekers word toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rook is verbode in die eenheid. Rook word slegs toegelaat op die balkon en buite die woonstel.

Alle vensters moet toegemaak word en toestelle/ligte moet afgeskakel word as die gaste nie tuis is nie.

'n Swempet moet in die swembad gedra word en kinders moet altyd onder toesig wees.

'n Terugbetaalbare deposito van R250 vir die braai-area moet aan die kantoordame of hoofsekuriteitswag betaal word en indien gaste dit self skoonmaak sal die deposito terugbetaal word.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar, indien dit verlang word (wasgoed is nie ingesluit nie).

Hou asb. by huisreëls, wat in die woonstel beskikbaar is.

Die eienaars behou die reg voor om besprekings te kanselleer indien bogenoemde vereistes nie nagekom word nie, met geen terugbetaling nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA298ed0b0dadd97e41ec81edcdb5fd096eaaf6b18d60597a83b905e4cb9bb485f1892ed52dd97fe8ee8e8cede3bcfbb9a7ac7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 41 Sol Harris Crescent North Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.840226704585 31.033358911115
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem