LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by North Beach Durban Apartment | LekkeSlaap
+33

North Beach Durban Apartment

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
North Beach Durban Apartment
Selfsorg
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 10 Januarie 2022

Huisreëls

Inklok: tussen 14:00 en 20:00
Uitklok: tussen 06:00 en 10:00
Indien gaste vroeg of laat inklok of uitklok sal 'n fooi van minimum R500 tot maksimum R1500 gehef word.
Vir sekuriteitsdoeleindes vereis die kompleks 'n kopie van elke gas se ID-dokument en die voertuig-besonderhede, minimum 10 dae voor die inklokdatum.
Net gaste wat op die bespreking aangedui word sal toegelaat word om in te klok;
'n Terugbetaalbare breekdeposito van minimum R1000 tot maksimum R3000 word gehef en moet 10 dae voor die inklokdatum via EFT betaal word.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal via EFT terugbetaal word, 5 werksdae nadat gaste uitklok en mits alles in orde is.
Die eienaar en bestuur is nie verantwoordelik vir enige ongelukke of beserings nie.
Die woonstel word op eie risiko gebruik.
Daar moet ten alle tye toesig gehou word oor kinders.
Henne- of rampartye, of soortgelyke partytjies word nie toegelaat nie. Let daarop dat geen partytjies in die woonstel en in die kompleks toegelaat word nie.
Gratis parkeerplek is in die kompleks op eie risiko beskikbaar.
Gebruik die skyfie eers as die hek heeltemal toe is.
Gratis parkeerplek is buite die kompleks beskikbaar op eie risiko;
Let daarop dat handdoeke en toiletware nie voorsien word nie.
Handdoeke is teen ekstra koste beskikbaar.
Geen besoekers word toegelaat nie;
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die woonstel. Gaste mag net op die balkon en buite die woonstel rook.
Al die vensters moet toegemaak word en die toebehore en ligte moet afgeskakel word wanneer gaste die woonstel verlaat.
Hou by die Beheerliggaam se reëls, lees die Beheerliggaam se reëls in die woonstel;
Swemkeppies moet in die swembad gedra word, en toesig moet te alle tye oor kinders gehou word.
Braai-area: 'n R250-deposito moet aan die komplekskantoordame of hoofsekuriteitswag betaal word.
Sodra gaste die braai-area skoongemaak het, sal die deposito terugbetaal word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen R300 beskikbaar (wasgoed is nie ingesluit nie).
Die reg word voorbehou om besprekings te kanselleer, sonder 'n terugbetaling, indien daar nie by vereistes gehou word nie;

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1500 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 600
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
was R1 600
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
was R1 600
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ed6ea07a0d7485c4cecd020c7952d28b96a37c557b09be38381865e957ccfe92fa241c1ca85148df0a2f1fab17a29b88496?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600, nou Vanaf R960  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 41 Sol Harris Crescent North Beach 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.840256950275 31.033324042397
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!