LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by North Beach Durban Apartment | LekkeSlaap
+33

North Beach Durban Apartment

Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 10 Januarie 2022

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

North Beach Durban Apartment is naby Durban se topgehalte-promenade. Die selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks in die Noordstrand in Durban. Hierdie stylvolle woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n sitkamer, kombuis, 2 slaapkamers en 1 badkamer, en is smaakvol versier. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die leefarea is oopplan en die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ingeboude kaste om breekware en eetgerei te bêre. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en daar is 'n TV met DStv Compact Bouquet en 'n skuifdeur na 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad, 24 uur-sekuriteit en gratis parkeerplek op die perseel vir ekstra gemoedsrus. Daar is ook 'n ander woonstel te huur wat slaapplek vir 4 ekstra gaste het. Dit is in dieselfde woonstelkompleks geleë. Gaste moet navraag doen.

Die woonstel is stapafstand vanaf die strand, Suncoast Casino Entertainment Centre, Moses Mabhida-sokkerstadion, Kings Park-swembad, Ushaka Marine World, Summer Square Pick 'n Pay en North Beach Spar en Tops. Die Durban-hawe en konferensiesentrum is vyf minute se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by North Beach Durban Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir North Beach Durban Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink North Beach Durban Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 600
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
was R1 600
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ed6ea07a0d7485c4cecd020c7952d28b96a37c557b09be38381865e957ccfe92fa241c1ca85148df0a2f1fab17a29b88496?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600, nou Vanaf R960  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 41 Sol Harris Crescent North Beach 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.840256950275 31.033324042397
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!