LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by North Beach Durban Apartment | LekkeSlaap
+31

North Beach Durban Apartment

Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 1 Desember 2022

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

North Beach Durban Apartment is naby Durban se topgehalte-promenade. Die selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks in die Noordstrand in Durban. Hierdie stylvolle woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n sitkamer, kombuis, 2 slaapkamers en 1 badkamer, en is smaakvol versier. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed in die tweede slaapkamer en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste kan kies om óf 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed in die tweede slaapkamer te hê. Laat weet asb. watter opsie jy verkies.

Die leefarea is oopplan en die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ingeboude kaste om breekware en eetgerei te bêre. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en daar is 'n TV met DStv Compact Bouquet en 'n skuifdeur na 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek.

Die woonstel is stapafstand vanaf die strand, Suncoast Casino Entertainment Centre, Moses Mabhida-sokkerstadion, Kings Park-swembad, Ushaka Marine World, Summer Square Pick 'n Pay en North Beach Spar en Tops. Die Durban-hawe en konferensiesentrum is 5 km se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by North Beach Durban Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir North Beach Durban Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink North Beach Durban Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R1 650 R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ed6ea07a0d7485c4cecd020c7952d28b96a37c557b09be38381865e957ccfe92fa241c1ca85148df0a2f1fab17a29b88496?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650, nou Vanaf R990  per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 41 Sol Harris Crescent North Beach 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.840256950275 31.033324042397
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem