Witsand Akkommodasie by North Degree 1106 | LekkeSlaap
+21
+21

North Degree 1106

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1106, Breedezicht-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

North Degree 1106 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vierslaapkamerhuis in die kusdorpie, Witsand. Gaste kan lieflike panoramiese uitsigte van die Breede Riviermond vanuit omtrent elke venster in die huis sien. Die huis is in die begrensde landgoed, Breedezicht geleë.

Die huis beskik oor 2 verdiepings. Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Op die onderste verdieping is daar 'n ruim leefarea met 'n ingeboudebraai, eetarea, sitarea. Die kombuis is met 'n gaskookblad, elektriese oond, yskas en mikrogolf toegerus. Die vierde kamer het 2 stapelbeddens wat vir 4 kinders geskik is. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die huis het 'n omheinde tuin en 'n enkel-deurrymotorhuis met genoeg parkeerplek. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Die landgoed bied speelareas met swaaie en klimrame vir kinders. Die huis is geskik vir 6 volwassenes en 4 kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by North Degree 1106 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir North Degree 1106
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Erf 1106, Breedezicht-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink North Degree 1106 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1106, Breedezicht-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyFYUa6Seb6TZbmBRgwj1y9lrjRF8kRySv8W3ipPAH0VqMMfvL0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Erf 1106 Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.395899950403 20.822569316739
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za