Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

North Hills Country House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Konnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir North Hills Country House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Herman V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie lekker.

Was baie rustig en lekker om net uit die dorp te wees en wild te hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

North Hills Country House se terugvoer

Thank you very much for your rating, Herman Van Lill.

North Hills Country House
Cobus G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus G
Besigheidsreis

Kwaliteit van kamers verskil drasties, maar jy betaal selfde prys. Eienaar was taamlik bot.

Daar was geen maximum inklok tyd gespesifiseer nie, ons is op besigheidsreis,bso kan nie soos koshuis presies op tyd daar wees nie. Die eienaar was taamlik bot toe ons 19h00 daar aankom. Kamers se kwaliteit is ook drasties verskillend, Bushman is 'n baie nice kamer, maar die Franse een (dink dis die naam) is nie dieselfde prys werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

North Hills Country House se terugvoer

Thanks very much

North Hills Country House
Charles D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar gaan bly.

Baie mooi kamer en badkamer. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

North Hills Country House se terugvoer

Thanks very much

Warm regards, Konnie @ Jan

North Hills Country House
Leanette H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

North Hills Country House is 'n pragtige rustige gastehuis in 'n baie mooi natuurskoon.

Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

North Hills Country House se terugvoer

Thank you very much.

North Hills Country House
Andre K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very nice place to stay but needs a bit more facilities in the suite

If you enjoy the countryside it is a great place - no breakfast available on site or ability to make your own, so had to leave early.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

North Hills Country House se terugvoer

Dear Andre, sorry for the inconvenience.
Only in our Self-catering unit you are able to prepare meals.

North Hills Country House
Hendrik B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Enkelreisiger

Rustig en binne bereik.

Stil en rustige omgewing. Ideale plek vir ‘n wegbreeknaweek waar mens kan afskakel en die pragtige omgewing en wildlewe kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tino P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tino P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters vervelig, oninteressantt geen waarde vir geld.

Ek stel voor julle stuur 'n agent uit om die instansie te herevalueer aangesien die fotos glad nie met die instansie ooreenkom nie asook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

North Hills Country House se terugvoer

Thanks very much.

North Hills Country House
Elize L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing experience! The horses were the highlight!

Everything was amazing!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n ongelooflike ervaring! Die perde was die hoogtepunt!

Alles was ongelooflik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

North Hills Country House se terugvoer

Thank you very much.
Looking forward to your next visit.
Best regards,
The North Hills Team

North Hills Country House
Abednego B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abednego B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The facility was quiet and peaceful, ideal for a retreat.

I found the facility a perfect place to rest, l loved the animals and birds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

North Hills Country House se terugvoer

Dear Abednego,
Thanks very much for your valuable comment.
We are happy that you enjoyed your stay and look forward to seeing you again.
All the best,
Dr Jan en Konnie

North Hills Country House
Jaco V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V
Enkelreisiger

Gemaklik, maar het instandhouding nodig.

North Hills het gemaklike, skoon kamers en is nie ver uit die dorp uit nie. Ongelukkig begin die kamers hulle ouderdom wys en het instandhouding nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

North Hills Country House se terugvoer

Hi Jaco,

Thank you for your rating.

Yes, you are right we do have to do a bit of upgrade and painting.

Hope you enjoyed your stay.

Best Regards,
Konnie

North Hills Country House
Sandra O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute saligheid langs 'n stad.

Ons verblyf by North Hills Country House was baie lekker. Om elke oggend te kan gaan stap tussen bokke en ook Arabier Perde was 'n fees. Mens kan amper nie glo Klerksdorp is net 2 km vandaar nie. Verblyf is netjies en skoon en die eienaars was ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oorbly as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en groot met al die geriewe.

Die wittebrood-suite was baie gerieflik en groot. Aangesien dit 'n plaas is, spoel die toilet baie stadig en kan 'n lae motor vassit wanneer dit reën. Ek verstaan dat die TV skerm maar klein is in 'n wittebrood-suite, maar dit bied slegs die gewone SABC-kanale en e-TV. Nogtans het ons baie gemaklik gebly. Die fisiese adres het ons deur die GPS na die verkeerde plek geneem, so wees dus versigtig wanneer jy 'n GPS gebruik. Vriendelike ontvangs deur die gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L

Very friendly.

All the people were very friendly and made us feel very much at home. Nothing seemed like a mission to them. The breakfast was beyond divine.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelik.

Almal was so vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Niks het vir hulle soos te veel moeite gevoel nie. Die ontbyt was hemels.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Besigheidsreis

Lekker rustig op die plaas.

Ons het regtig 'n boservaring gehad. Die muskiete was bietjie lastig en 'n dakwaaier sou gehelp het. Andersins wat dit regtig lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besonderse ervaring vir 'n privaat wildplaas net 10 km buite Klerksdorp!

Ons was baie gulhartig ontvang deur Konnie, Jan en die personeel. Die kamer is gerieflik en baie skoon. Ons het 'n eg-Duitse aandete en 'n besonderse ontbyt genuttig. Weereens was die diens vyfster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 123, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMDU0YmM3LWQ1MmMtNDE1Zi05M2E3LWFmZTIwZjNiMGI0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 123 Dr Yusuf Dadoo Avenue Klerksdorp 2570 Noordwes 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -26.823474774134 26.666548848152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem