North Hills Country House
Opsomming van Resensie
Leanette H - Des 2021
Gemiddeld
North Hills Country House is 'n pragtige rustige gastehuis in 'n baie mooi natuurskoon.
North Hills Country House se terugvoer
Thank you very much.
Andre K - Nov 2021
Gemiddeld
A very nice place to stay but needs a bit more facilities in the suite
North Hills Country House se terugvoer
Dear Andre, sorry for the inconvenience.
Only in our Self-catering unit you are able to prepare meals.
Hendrik B - Des 2020
Gemiddeld
Rustig en binne bereik.
Tino P - Nov 2020
Gemiddeld
Uiters vervelig, oninteressantt geen waarde vir geld.
North Hills Country House se terugvoer
Thanks very much.
Elize L - Jan 2020
Gemiddeld
Wat 'n ongelooflike ervaring! Die perde was die hoogtepunt!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
What an amazing experience! The horses were the highlight!
Everything was amazing!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
North Hills Country House se terugvoer
Thank you very much.
Looking forward to your next visit.
Best regards,
The North Hills Team
Abednego B - Okt 2019
Gemiddeld
The facility was quiet and peaceful, ideal for a retreat.
North Hills Country House se terugvoer
Dear Abednego,
Thanks very much for your valuable comment.
We are happy that you enjoyed your stay and look forward to seeing you again.
All the best,
Dr Jan en Konnie
Jaco V - Jun 2019
Gemiddeld
Gemaklik, maar het instandhouding nodig.
North Hills Country House se terugvoer
Hi Jaco,
Thank you for your rating.
Yes, you are right we do have to do a bit of upgrade and painting.
Hope you enjoyed your stay.
Best Regards,
Konnie
Sandra O - Jan 2018
Gemiddeld
Absolute saligheid langs 'n stad.
Johan H - Jan 2017
Gemiddeld
Gerieflik en groot met al die geriewe.
Lees meerGeraldine L - Nov 2016
Gemiddeld
Baie vriendelik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very friendly.
All the people were very friendly and made us feel very much at home. Nothing seemed like a mission to them. The breakfast was beyond divine.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Johan S - Apr 2016
Gemiddeld
Lekker rustig op die plaas.
Dirk A - Des 2014
Gemiddeld
'n Besonderse ervaring vir 'n privaat wildplaas net 10 km buite Klerksdorp!
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 123, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom