by North Hills Country House | LekkeSlaap
+14

North Hills Country House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 123, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kom en geniet verblyf in North Hills Country House, die privaat natuurreservaat van sowat 150 hektaar met betowerende kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Braaigeriewe word voorsien en daar is 'n verskeidenheid restaurante naby met WiFi.

Ná 'n ontspanne wildkyk-wandeling kan jy ontspan langs die swembad of in die unieke luisterryke tuine met sy ou Akasiabome. Of geniet 'n skemerkelkie op Sunset Hill.

North Hills Country House is net buite Klerksdorp geleë, sowat 10 minute se ry vanaf die stadskern. Klerksdorp is sowat 190 km suidwes van Johannesburg op die N12-hoofweg na Kimberley en sy goud- en diamantmyne.

Die Arabierperde wei saam met 'n verskeidenheid inheemse wild.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir North Hills Country House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Dr Yusuf Dadoo-laan 123, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink North Hills Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klerksdorp Noordwes
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 123, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMDU0YmM3LWQ1MmMtNDE1Zi05M2E3LWFmZTIwZjNiMGI0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 123 Dr Yusuf Dadoo Avenue Klerksdorp 2570 Noordwes 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -26.823474774134 26.666548848152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem