Northcliff Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Northcliff Bed and Breakfast is sentraal geleë in die noorde van Johannesburg, net 15 minute van Sandton en die middestad af. Hierdie luukse akkommodasie is ideaal vir sakereisigers en toeriste.

Elke kamer beskik oor selfsorgfasiliteite en kan weeklikse en maandelikse gaste akkommodeer. Elke kamer is toegerus met DStv, 'n yskas, mikrogolf, en WiFi. 'n Was- en strykdiens is beskikbaar op versoek. 'n Volledige Engelse ontbyt is ingesluit.

As die dag se sake afgehandel is kan jy rustig op jou privaat patio met sy uitsig oor die lieflike kruietuin ontspan. Ons pak ook enigte tyd 'n vuur vir gaste wat saans 'n vleisie wil braai.

Die besighede in ons omgewing sluit die volgende in: MTN, FNB, Wesbank Fairland, Absa Training Centre Blackheath, Absa 270 Republic Road, Randburg and Flight Centre Head Office, Abbott Laboratories, Clover, World Vision en South African Blood Services in Constantia Park.

Ons is naby die volgende mediese-geriewe: Wilgeheuwel Hospitaal, Flora Clinic Milpark Hospitaal, Johannesburg Ooghospitaal en Visiomed Eye Laser Clinic.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Northcliff Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false