LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Northcliff Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+18

Northcliff Bed and Breakfast

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Northcliff Bed and Breakfast
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anna B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anna B
Besigheidsreis

Comfortable stay.

The owner is a very friendly lady. The establishment was well situated for our purposes, close to the highway. The room and bathroom were spotless. The room we had, has too many windows with no block-out curtaining and I could not sleep well because it was too light. There is also no mirror in the room, so it is very difficult for a lady to blow-dry hair.

Emré F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emré F
Saam met vriende

Die perfekte stopplek.

'n Baie gerieflike verblyf. Dankie dat julle die ekstra myl vir ons geloop het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The perfect pit stop.

A very comfortable and convenient stay. Thank you for going the extra mile for us.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Antoinette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig goeie waarde vir die klein bedrag wat ons moet betaal.

Die eienaar is baie gasvry en laat mens baie welkom voel. Kamer was baie netjies. Sal dalk net 'n air-con of selfs groter waaier voorstel. Goeie waarde vir geld. Sal dit definitief aan ander mense voorstel.

Mariette K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette K
Enkelreisiger

Aangenaam en rustig. Ontbyt kan egter net vroeër bedien word vir besigheidsmense.

As ontbyt so laat bedien word sit jy in verkeer om by 'n 11 km radius bestemming uit te kom. Goeie tyd sou 6:15 wees. Ek het meer verwag van Northcliff. Slaapplek goed. Sou graag volledige DStv-pakket wou hê. Kon nie kyk wat ek graag wou nie.

Petro V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, vriendelike diens en behelpsaam.

Sal hierdie verblyf aan enige iemand aanbeveel. Kliëntediens was puik en vriendelik. Gevoel soos jy by vriende gaan kuier.

Chris W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Was baie lekker, goeie diens.

Chrizette J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizette J
Saam met vriende

Dit was meer as wat ek verwag het.

Dit was net 1 aand, maar ons het dit geniet. Lekker akkommodasie en goeie diens. Die kamer was skoon en die werkers was baie vriendelik. Daar was 'n ekstra koste op 'n ontbyt pakkie wat vooraf gereël moes word, maar dit was in die kamer voor ons vertrek het. Onverwags, maar goed.

Esther V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esther V
Saam met vriende

Gerieflik geleë naby venue waar troue was.

Basies. Skoon en netjies. Het baie potensiaal.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herderrylaan 282, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA459cc60f7f1c27d6491c3bcadbd8667d53662862cb5db7a901b4b6a73e50622e2c610e14d83e0778bd90bf7de65f3e49847c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 282 Herder Drive Northcliff 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.12938 27.96212
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!