Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Northcliff Gap

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highcliff-weg 71, Northcliff, Randburg, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Northcliff Gap is 'n besonderse huis in die luukse buurt, Northcliff, in Johannesburg. Dit is aan die bo-punt van die buurt geleë en spog met 'n uitstekende sonsondergang-uitsig. Die huis is uniek en smaakvol ontwerp en bied gerieflike verblyf aan gesinne en sakereisigers wat 'n besigheidsfunksie bywoon.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste in 2 eenhede. Swallows' Nest Apartment is vir 2 gaste geskik en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.

Die Northcliff Gap Unit is vir 8 gaste geskik en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 met dubbelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, en die ander badkamer het slegs 'n stort.

Elke kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n klein opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die eetarea lei na 'n stoep met 'n randvloeiswembad en 'n pizza-oond.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Highcliff-weg 71, Northcliff, Randburg, Johannesburg, 2115, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highcliff-weg 71, Northcliff, Randburg, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19ec7cb013421d772b4b291f06ce2042d809d813c467146c13193cb29a3b54aaf9b70b68fbf38b06029c78e70df6f0fced44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 71 Highcliff Way Northcliff, Randburg 2115 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.147047012822 27.961800932541