Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Northgate Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Northgate Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lizelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Gesin met tieners

Ideaal geleë.

Alles was honderd. Net baie spinnerakke in die kombuiskaste en kombuisarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Northgate Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie resensie asook die terugvoering. Ons vra omverskoning oor die spinnerakke, ons sal na die saak omsien.

Northgate Lodge
Julani E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julani E
Gesin met tieners

100 / 100.

Baie lekker gebly sal definitief weer daarheen kom. Rustige omgewing. 'n Baie baie baie netjiese, mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Northgate Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, ons is bly julle het julle verblyf geniet!

Northgate Lodge
Corrie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, quiet atmosphere.

Excellent for overnight visits.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marlize N
Gesin met klein kinders

Gemiddeld.

Die toilet in die een badkamer het vreeslik gelek, so ons kon daardie toilet glad nie gebruik nie want as ons hom druk dan spoel die hele vloer vol water. Die eenheid was nie baie skoon nie. Die gras van die grasdak het orals in die wasbakke en op die vloer gelê wat wys dat die eenheid nie skoon gemaak was voor ons in gekom het nie. Ons het vreeslik lank vir diens gewag by die reception, ons moes later die werker wat na die beeste kyk vra vir hulp. Met load shedding werk net die ligte, geen waaier of aircon werk nie - eenheid is baie warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mark L
Besigheidsreis

Overnight Business Travel.

Very nice setting, green and well kept gardens. Unfortunately, the experience was let down by two things: Self Catering as advertised - A steel frying pan and cooking pot are provided but nothing to cook on. No stove/hob or even a two plate stove. The only means of heating was a microwave oven. (Thankfully I travel with my own gas bottle and cooker top). Load shedding - 1 candle provided with no matches. Load shedding has been with us for years now so it is not acceptable that a guest facility not provide some basic form of back-up lighting, if not a standby generator.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Northgate Lodge se terugvoer

Good afternoon Mark,
Matches and 2-plate stoves are available on request. We do not keep these items in the rooms for security and safety purposes. Yet when you called requesting matches, you declined as you explained you have your own lighting. We also explained that we are in the process of connecting our rooms to a solar system. We are aware of load shedding and the repercussions it causes and we strive to keep our customers satisfied. Your complaint about the 2-plate stove is confusing since this has not been your first stay with us. Regardless, we apologise for your unpleasant stay with us. Thank you for the compliment concerning our gardens.

Northgate Lodge
Piet D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en vriendelik.

Kamer het alle geriewe en word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rose T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing. Netjiese kamer.

Nie volledig toegerus vir selfsorg. Daar was nie 'n tafel om by te sit en eet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne D
Gesin met klein kinders

Heerlike stop op pad na die noorde van die Kruger.

Ons gesin het vir twee aande by Northgate Lodge oornag. Die huisies is goed toegerus, en die braai-area kyk uit oor die lieflike gras en groot swembad. Ons sal die lodge aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, landelike omgewing.

Lekker groot graspek, swembad en dus speelplek vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S

Baie gerieflik.

Ons het Northgate Lodge baie gerieflik gevind. Dis maklik om dit te bereik en is ideaal vir oorslaap na 'n mens se eindbestemming. Alles in die eenheid het ons verblyf vergemaklik en die tuin is pragtig. Ons sal definitief weer daar oornag indien ons moet reis na die noorde van ons land of selfs as ons ons buurland gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, clean accommodation. Pleasant for 1 or 2 nights stay.

The room was clean, tidy and well equipped, I would suggest a bigger fridge as only bar fridge was available which was not expected. Northgate Lodge was a overnight stay on our way to holiday destination, so with only bar fridge, the freezer was not equipped to handle our meat. The owner was very friendly and helpful. Our 1st unit had a leaking roof and she gladly relocated us to another unit. Pool and braai area also seemed nice, we however opted for a night out at a place the owner recommended, glad we did. I would recommend as a one night stopover, maybe 2, but not longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Gesin met tieners

Baie gemaklik.

Hulle was vriendelik en het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mashudu M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashudu M
Gesin met klein kinders

Well maintained place, everything was in good working condition.

Easy to find, nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esme V
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Northgate Lodge is netjies en skoon. Dit is 'n goeie oornag stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Personeel vriendelik. Het ons baie goed behandel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, kombuisie kan dalk net bietjie upgrade. Sou graag 'n paar extra kombuis ware wou gehad het soos steak messe, nog potte en panne. Maar verder het ons baie lekker gebly en rustig geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Perseel 30 Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19ecb12ea41950fd42c49ca9692f7427579788ae37da6c1dc1df994a7b0ad80fc989f41dc1ed2053d1fa6c7b0da530f5f21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 N1, Plot 30 Rondebosch Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -23.091614722222 29.908593888889