Northwold Comfort Living
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 6 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carline B - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carline B
Gesin met klein kinders
Ons het baie lekker gebly, sentraal genoeg vir ons!
Plek was netjies en skoon, baie ruimte, sekuriteit was goed. Daar was geen geraas of onaangename karakters wat rondgehang het nie. Die enigste aanbeveling sou wees om braaigeriewe by die eenheid te voeg.
We had a very nice stay, central enough for us!
Place was neat and tidy, plenty of space, security was good. There was no noise and unsavoury characters hanging around. The only recommendation would be to add braai facilities to the unit.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Pierrre F - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pierrre F
Gesin met tieners
Slaapkamer en als was netjies en skoon.
Baie netjies, skoon en gemaklik, by 'n klein mall was baie gerieflik!
Gerda H - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerda H
Gesin met tieners
Baie gemaklik, naby aan Olivedale Hospitaal en maklik om te kry in die aand.
Edwards, dankie vir jou gasvryheid teenoor ons in die tyd wanneer ons regtig iemand nodig gehad het. Die dag van my man se operasie was jy baie simpatiek teenoor my en my dogter, wat ons waardeer het. Ons verblyf was wonderlik, ontspannend en die eenheid was skoon en gemaklik. Weereens dankie.
Very comfortable, close to Olivedale Hospital and very easy to reach at night.
Edwards, thank you for your hospitality towards us at a time which we really need someone to talk to. The day of my husbands operation you were very sympathetic towards me and my daughter, which we appreciated. Our stay was wonderful, relaxing, the unit clean and comfortable. Thanks again.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Henry C - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Henry C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Alles was vinnig en maklik met geen hassles of drama!
Was baie mooi skoon en netjies! Baie maklik die plek gekry! Geen probleme van begin tot einde! Hulpvaardigheid en diens was uitstekend!
Elani V - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elani V
Gesin met klein kinders
Baie rustig.
Kinders het dit vreeslik baie geniet en ons was naby aan alles. Baie stil omgewing!
Heinrich P - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Heinrich P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Most comforting and peaceful stay.
My partner and I had an 5 star stay here at Northwold Comfort Living. It's absolute the best experience we've had at a guest house. Edward is such a magnanimous person and a real gentleman. Beautiful, peaceful place, with lots to do across the street, and 2 km from the Dome. I will always return to Northwold Comfort Living. For me, this was the best experience I've ever had.
Gaste wat na Northwold Comfort Living gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |