Norval Foundation Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Norval Foundation Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel op die eerste verdieping op die Steenberg Landgoed. Die sorgsaam ontwerpte woonstel dien as 'n bymekaarkoms van kuns, natuur en argitektuur - 'n geleentheid vir gaste om 'n agter-die-skerms-ervaring van 'n museum te ervaar.

Gaste het gratis toegang tot die museum en standbeeldtuin, sowel as 'n privaat en gratis toer wat deur een van die kurators begelei word. Gaste kan ook voorkeur-besprekings vir museumfunksies en -konserte gedurende hulle verblyf ontvang.

Die woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens, sowel as 'n studeerkamer wat as 'n derde slaapkamer gebruik kan word. Die woonstel beskik ook oor 'n ten volle toegeruste selfsorgkombuis en 'n balkon met 'n uitsig oor die standbeeldtuin en wingerde. Die woonstel het lugversorging, WiFi en sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot 1 veilige parkeerplek. Die landgoed spog met 'n smaakvol en gerieflike restaurant op die perseel, Skotnes Restaurant and Bar, en 'n winkel by die museum.

Slaapplek

'n Bespreking by Norval Foundation Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Norval Foundation Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 800 R3 040 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za