LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Norwood Accommodation | LekkeSlaap
+32

Norwood Accommodation

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Francesweg 41, Norwood, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Norwood Accommodation bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel is Norwood, Johannesburg. Die eenheid is lekke naby Houghton Gholfklub, Rosebank, Sandton en die middestad.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede wat elk slaapplek het vir 2 gaste. Die woonstelle beskik elk oor ’n oopplan-leefarea, 1 badkamer en óf ’n toegeruste kombuis óf ’n kombuise wat die nodige toebehore het om maaltye te kook en voor te berei. Daar is ook gratis WiFi en ’n TV met sekere DStv-kanale in albei eenhede.

Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die eenheid is 22 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Norwood Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Francesweg 41, Norwood, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Gaste dink Norwood Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Francesweg 41, Norwood, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48a3fa3955255755fa47e3bb587131b5e14411010d87efd0968314ad7646aed5409c3f1241dd142a7dec640b74159910c6a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 41 Frances Road Norwood 2192 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -26.15896 28.07185
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!