Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nossa Casa

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Nossa Casa
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Joline O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline O

Awesome.

Definitely die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna S
Besigheidsreis

Skoon, netjies, baie stil area. Vriendelik ontvang. Alles wat nodig is vir oorslaap.

Lekker gebly, stil en rustige area, swembad 'n bonus. Verblyf netjies en skoon. Ons het wel nie die kombuis gebruik nie. Slegs 'n kort periode gebly. Sal wel aanbeveel dat sekuriteitshekke voor die skuifdeure aangebring word - sou graag die deure wou ooplos laat-middag en vroeg aand - dit raak bedompig en veiligheid is maar altyd iets waaraan ons dink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dale C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale C
Gesin met klein kinders

Very nice place. Very helpful.

Nice place very quite. Good value for money. And Ivan was very helpful when I need to change the dates for my booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wou slaapplek hê en dit is wat ons gekry het. Die plek is baie mooi en goed geleë.

Nossa Casa was vir ons 'n plekkie om oor te slaap aangesien ons die Wildtuin as dagbesoeker wou besoek en meestal nie by Nossa Casa sou wees nie. Die reëlings het seepglad verloop en ons was kort-kort in verbinding met mekaar, baie dankie. So as 'n oorslaapplek het dit voldoen aan ons verwagtinge en die prys was baie billik. Daar was nie enige oefenklasse nie en dit het dus nie gepla nie, maar dit is ook duidelik dat daar sal wees. Die volgende het egter baie gepla: Daar was nog koekies seep en sjampoe in die stort asook wasbak. Daar was gebruikte skeermesse en skeerseep in die kassie. Die stort se grout was vol muf. Die stortgordyn was in 'n knoop op die reling. Toe ons dit wou losmaak was dit so gemuf dat ons dit net so gelos het. Daar was 'n winterlaken op die bed, en dit in die middel van Desember. Klagte van almal is oor die wit gordyne. Dit is 'n probleem aangesien die buurman agter sy ligte aangelos het en dit deurgeskyn het na ons toe. Die lugversorger se uitlaatlemme (wat die rigting van die uitlaat reguleer) is stukkend. Die oond was uiters vuil en lyk of dit baie lanklaas skoon gemaak was. Die stoof is oud en met plakkertjies vir aanwysings beplak. Skep nie 'n goeie beeld nie. Die yskas was vuil, veral die vrieshokkie. Daar was ou melk in die yskas. Die swembad was grasgroen. Ons sou graag daarin wou swem terwyl dit so warm was. Die stoepmeubels by ons woonstel rafel uitmekaar. Ons kon nie die TV aangeskakel kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Gesin met tieners

Waardeer die toiletpaper - dit was 2 ply en nie al die plekke het dit nie.

Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie gerieflike en netjiese plekkie.

Ek en my vrou was baie beïndruk deur Ivan se gasvryheid. Hy het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die plekkie was netjies en goed in stand gehou. Ons sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mpho M

The place is nice, but the noise in the morning is too much from the gymnastics room.

The place is beautiful, has enough space but the landlord does not seem to care enough about people booking because the noise from other room is too much in the morning, I think if they can put the music softer it should be better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nossa Casa se terugvoer

We note your comment, thank you,

Nossa Casa
Bennie P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie P
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Die fietsry spin-klas langsaan ons cottage het Saterdagoggend 7 uur ons wakker geraas! Die gordyne is nie dig nie en dus maak die sonlig in die oggend jou te vroeg wakker. Kry asb. donkerkleurige gordyne om die donkerte in te hou. Die sleeper couch is veels te hard om op te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nossa Casa se terugvoer

We note Bennies comment, thanks.
Possibly you didn't find the extra foam matress that we put onto the sleeper couch for bigger people to sleep comfortably

Nossa Casa
Jason W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason W
Gesin met klein kinders

Nice and very peaceful.

People were very helpful and place is very quiet and very nice. Close to shops and restaurants.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker and baie rustig.

Die mense was baie hulpvaardig en die plek is baie rustig en baie lekker. Naby winkels en restaurante.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies maar geraas vroeg oggend.

Prop in wasbak in badkamer seël nie, vanaf 06:45 'n groot geraas van dames wat oefen in vertrek langs kamer. Strykyster vol plastiek onbruikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nossa Casa se terugvoer

Hello Dirk,
Thanks for your comments, they are helpful. Actually the iron doesn't belong in that room, it is for our Garden Flat, but your comment is noted.
I think that ladies gym starts at 7.45am, but its a reality that there is a gym and its important for future visitors to know that too.
We hope that you'll be back in the future.

Nossa Casa
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatweg 46, Kingsview, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ac9af45b655fc29afd21292d9247e49ee4a34c52f1edf35f518ad5c84d10538e7df10791127dce1f9eb908fdc6681a4430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 46 Kiaat Road Kingsview 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.322321212246 31.017439897859
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem