LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nossie's Nook | LekkeSlaap
+16

Nossie's Nook

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Nossie's Nook
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rian D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, veilig. Alles wat jy nodig het

Sien sterre.

Liza D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D
Gesin met tieners

What an amazing little place! Well worth the stay.

Beautiful gem in the Winelands. Centrally situated, and close enough to Cape Town for a visit to the V&A.

Annamarie G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besonderse rustige en netjiese juweel van 'n plekkie.

Dit is nou 'n besonderse plekkie, pragtige dekor, netjies en rustig. Dit was lekker om deur die tuin en kwekery te stap en op die stoepie te sit. In die aand en oggend is daar voëlsang. Ons sal verseker weer by dié juweel van 'n plekkie wil bly as ons in die omgewing is.

Jane C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane C
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Eienaars is wonderlike mense, baie tegemoetkomend. Netjiese blyplek, sal graag weer daar gaan bly.

Koot En Nita P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koot En Nita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterende, rustige verblyf om net te ontspan of die Wynplase te besoek.

Ons het ons 6 dae by Nossie's Nook baie geniet. Ons het die rustigheid, asook die ligging van ons huisie gebruik om plekke soos Fairview, Diamant asook die dorpe Paarl en Stellenbosch te verken en as ons laatmiddag moeg terugkom net lekker te ontspan. Ons gasheer en sy hele familie het ons heerlik tuis laat voel en ons is as dik vriende daar weg! Sal beslis weer gaan.

Venetia S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Kothuis pragtig en gerieflik. Gasheer vriendelik. Baie lekker gebly.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alimandi Plaas, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK9au0fQjcoz0hoUPoLb3VPe3WYtI8b4v8v3VU1tcrhe6ktwu4q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 3) 6 5 1 5 Alimandi Farm Klapmuts 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.793808003181 18.872772381367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!