Riversdal Akkommodasie by Nostalgia | LekkeSlaap
+10

Nostalgia

  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wardenstraat 27, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nostalgia Selfsorg-gastehuis is gerieflik geleë in 'n stil omgewing met 'n asemrowende uitsig op die Langeberge en dit is stapafstand van skole, restaurante en die sakekern van Riversdal af,

Nostalgia bestaan uit 3 woonstelle. Nostalgia Lane het slaapplek vir 'n gesin van 4.

Nostalgia Tuinkothuis het slaapplek vir 2 mense en bestaan uit 'n leefarea met 'n kombuisie en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, handwasbak en toilet. DStv, gratis WiFi en gratis veilige parkeerplek is beskikbaar.

Nostalgia Selfsorg Plaaskothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Riversdal is op die N2-hoofweg tussen Swellendam en Mosselbaai in die Suidkaap. Dit is onder die imposante Langeberge in die noorde met die Slapende Skoonheid-bergpiek wat oor die dorpie uitkyk. Die dorpie, die middelpunt van die Hessequa-munisipaliteit, is 'n landbou-georiënteerde dorpie wat 'n kern is vir inkopies en ander dienste vir die omliggende plaasgemeenskappe, kleiner dorpies en kusoorde soos Stilbaai, Jongensfontein en Witsand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Nostalgia
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Wardenstraat 27, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nostalgia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wardenstraat 27, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYzBiZmVmLWFlNTUtNDRkYi05YjFhLTRhNTkyMWI0Njc3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 27 Warden Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.09085 21.256
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za