Nothing But View
Kry 40% af vir verblyf voor 27 Augustus 2022
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Strandklub 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 100R1 860 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nothing But View is 'n dakwoonstel met slaapplek vir 6 in Hermanus en bied 'n lieflike 180 grade-uitsig oor die see en berge.
Dié woonstel is in 'n kompleks en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, asook 'n see-uitsig waar jy in seisoentyd walvisse en dolfyne kan dophou. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die oord is ideaal vir 'n gesin en bied 'n tennis-, vlugbal- en muurbalbaan, gimnasiums, swembaddens, pooltafels, kroeg en wassery. Dis ook net 'n entjie se stap van die rotsagtige strand af.
Slaapplek
’n Bespreking by Nothing But View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kerkstraat 109, Hermanus Strandklub 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Nothing But View het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Strandklub 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom