LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nottingham Country House | LekkeSlaap
+14

Nottingham Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert-weg 657, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nottingham Country House is in die tuinvoorstad Walmer geleë en bied gerieflike verblyf in ’n huislike en bekoorlike oorspronklike plaashuis wat in 1910 gebou is. Dié gastehuis bied hoë plafonne, oorspronklike houtvloere en is ideaal naby die strand geleë.

Daar is 7 slaapkamers wat elk ’n privaat badkamer het. Elke kamer beskik oor gratis WiFi, ’n waaier, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met sekere DStv-kanale. Die kamers word daagliks skoongemaak. Dié gastehuis bied ’n swembad, ’n braai-area asook veilige parkeerplek. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die gastehuis is lekker naby Port Elizabeth Internasionale Lughawe (slegs 1 km). Besienswaardighede in die area sluit The Boardwalk Casino and Entertainment Centre, die strand, restaurante en kroeë in. Addo Olifantpark is slegs sowat 30 minute se ry van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Nottingham Country House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Albert-weg 657, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nottingham Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert-weg 657, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNDAxYjgyLThiNTMtNDU0Yy04NmFjLWQ4NDI4MjJjNWIwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 67 Albert Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.978966672608 25.604793906746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!