LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nottingham Square 116 by CTHA | LekkeSlaap
+16

Nottingham Square 116 by CTHA

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand National Boulevard, Milnerton, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 006 R654 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nottingham Square 116 by CTHA is 'n duplekswoonstel in Milnerton.

Hierdie pragtige woonstel het 'n leefarea bo en 'n slaaparea onder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het ingeboude kaste, gehalte-geriewe soos 'n wasmasjien, yskas, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n DVD-speler, 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad.

Die woonstel is net 'n paar minute van die Tafelbaai Natuurreservaat af. The Paddocks Winkelsentrum is in Milnerton se groenstrook en is die ideale plek om jou inkopies kaf te draf.

Dit is ook naby Milnerton Vuurtoring, omring deur palmbome en 'n strandmeer, wat 'n paar meter van Milnerton Gholfbaan se putjies belig. Milnerton se strand is ook bekend vir sy pragtige uitsig op Tafelberg.

Slaapplek

’n Bespreking by Nottingham Square 116 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Nottingham Square 116 by CTHA
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Grand National Boulevard, Milnerton, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nottingham Square 116 by CTHA het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 006
Vanaf R654
per nag (plek vir 4)
was R1 006
Vanaf R654
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand National Boulevard, Milnerton, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c0a685564b32ba1d17aa801ebaeb8b192ee9263eb760d3da422bd13787ad8415c21df695a1f7bc3f83cc66043d98951a03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 006, nou Vanaf R654  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Grand National Boulevard Milnerton 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.854478 18.510634
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!