Plettenbergbaai Akkommodasie by Nou en Dan | LekkeSlaap
+31
+31

Nou en Dan

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Meedingstraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nou en Dan is 300 m van Plettenbergbaai se hoofstrand en stapafstand van die middedorp af.

Verblyf word in die hoofhuis en in die woonstelletjie gebied. Die eenhede word apart gelys, maar kan saam bespreek word. Die hoofhuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers met slaapplek vir 11 gaste. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping. Daar is ook 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n ingeboude braai-area op die stoep. Die woonstelletjie beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie.

Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt in die hoofhuis. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart voorsien. 'n Enkeltoesluitmotorhuis is beskikbaar.

Die perseel is omhein en die huis het 'n alarmstelsel en laserstrale.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Nou en Dan
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Meedingstraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nou en Dan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Meedingstraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6765c4fb4eb50d76c9c9457f20a985a1213be5dcceb6dbc3687848c2d9e118abd24191de81438c15cd5577755d5e0fe4639?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 6 Meeding Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 08:00-19:00 12:00 -34.056761 23.375871
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za