Nouveau Studios

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nouveau Studios is in 'n stil woonbuurt in Wingate Park in Pretoria-Oos geleë en dit bied maklike toegang tot hoofroetes. Die rustige selfsorg-eenhede is ten volle toegerus en elkeen beskik oor 'n privaat ingang met toegang tot die patio en tuin met 'n swembad. Die eenhede is klassiek ingerig met al die geriewe wat gaste benodig vir lekker verblyf.

Elke ateljeewoonstel beskik oor 'n slaapkamer, 'n privaat badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n eet- en leefkamer. Elkeen van die kombuise is toegerus met 'n koffie-stasie, induksiestoof, mikrogolfoond, yskas en 'n wasmasjien. Daar is 'n platskerm-TV in elke sitkamerarea.

Gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is gratis WiFi-toegang.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nouveau Studios gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za