LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nouveau Studios | LekkeSlaap
+27

Nouveau Studios

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Nouveau Studios
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jean D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het oornag om vroeg volgende oggend 'n afspraak na te kom.

Rustige omgewing. Netjies kamers met voldoende fasiliteite. Baie gasvrye ontvangs.

Jean D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, rustige blyplek.

Gastehuis is baie netjiese en geleë in 'n stil buurt.

Anneke H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke H
Gesin met tieners

Aangenaam en gemaklik.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om als so gemaklik moontlik te maak. Heerlik gebly.

Corinne S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely, spacious place to stay over. Very good value for your money.

A lovely, spacious place to stay over. Very good value for your money.

Dirk T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk T
Enkelreisiger

Aangenaam.

My behoefte was slegs slaapplek vir 1 nag. Daaraan is volkome voldoen. Datum het saamgeval met Curriebeker eindstryd wat ek nie in kamer kon kyk nie, want geen DStv. Dit was egter nie misleidend nie. Rustig en stil gewees.

Luzaan P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare verblyf met luukse voorkoms.

Hoogs aanbeveel. Bekostigbaar en ongelooflike pragtige dekor wat jou laat voel asof jy eintlik in 'n baie duur kamer is. Spasie is groot. Kombuis is baie goed ingerig vir selfsorg. Groot televisie met Netflix beskikbaar, wat 'n groot bonus is. Bed is baie gemaklik. Stil area met geen geraas nie. Vriendelike diens. Sal enige tyd weer terug gaan.

Grizzly P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizzly P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stylvol.

Was aangenaam verras. Geen trappe en binne 10 tree vanaf my motor.

Piet V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Baie gerieflik en heerlik om daar te bly.

Durulle P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Durulle P
Gesin met klein kinders

Friendly and really lovely place just to have some time for you and your family.

Great atmosphere and friendly due to Maude attending to you and asking if you need anything.

Nico H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam.

Net iets wat ek wel sal verkies is 'n stortdeur. 'n Mens moet so versigtig stort om nie die vloer te laat nat word nie dat die genot van die stort verdwyn.

Rialet L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialet L
Saam met vriende

Moeite werd!

Nouveau Studios is beslis alles wat jy op die webblad sien en meer.

Rudolph V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Die plekkie is pragtig binne en het regtig alles wat 'n mens mag nodig hê vir 'n aangename verblyf. Veilige parkering!

Carina N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en bekostigbaar.

Netjies en skoon. Kombuisie is 'n groot voordeel. Heerlike, goeie matrasse op die beddens.

Talita B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B
Gesin met klein kinders

Al ons verwagtinge oortref.

Ons het regtig ons kuier baie geniet. Maude se aandag aan fyn detail is regtig besonders. Die eenheid is pragtig en baie goed toegerus, en ons het niks gekort nie. Sy is regtig baie gasvry en behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

Leandri L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri L

Baie mooi kamer.

Baie mooi gastehuis, kamer lekker ruim vir drie vroumense wat spieël moet deel.

Elize L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elize L
Besigheidsreis

Was skoon en netjies.

Handdoeke nie geruil vir hele week nie. Toiletpapier is nie voorsien nie.

Megan N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Fantasties ingerig! Koffiemasjien is 'n treffer!

Seef C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons is baie vriendelik ontvang en uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal definitief terug kom.

Seef C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C
Gesin met tieners

Lekker blyplek.

Diens uitstekend, baie netjies en skoon.

Marlize V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V
Enkelreisiger

Stylvol!

Ek baie tevrede met die gasvryheid waarmee ek ontvang is. Dis 'n rustige plekkie en die meubels en uitleg van die plekkie het meer vir my gevoel asof ek op vakansie is. Die atmosfeer is rustig, dis netjies, en die tarief, want jy kry eintlik meer as waarvoor jy betaal. Maude se eenhede is pragtig en ek sal beslis iemand ter enige tyd met gemoedsrus hierheen verwys.

Eddie K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie K

Waarde vir geld!

Baie vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en baie netjies. My tienerseun was saam met my en hy het natuurlik die Netflix opsie baie geniet! Sal die plek definitief aanbeveel.

Dina R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina R
Enkelreisiger

Baie gasvry en behulpsaam.

Plekkie is baie mooi en skoon.

Melissa H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en baie gerieflik.

Nouveau Studios sien ons verseker weer! Ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Baie mooi, netjies en skoon met baie vriendelike diens!

Zandi B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandi B
Gesin met klein kinders

Netjies, mooi dekor en heerlik gebly, dankie.

Sien gradering.

Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kettingstraat 917, Wingate Park, Pretoria-Oos, 0153, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFG51bjAtdhTS14MofeJhR52fwgkxp2woEICtwK8qgnHNJn797R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 917 Ketting Street Wingate Park 0153 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -25.832017 28.268635
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!