LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nova Place | LekkeSlaap
+15

Nova Place

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Nova Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Garnette A - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garnette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Friendly helpful host. Neat clean accommodation.

Isabel V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Enkelreisiger

Heerlike verblyf.

Ek kan Nova Place ten sterkste aanbeveel. Kombuis is baie goed toegerus. Dit is baie ruim. Uiters skoon. Baie moderne stylvolle look. Dit is 'n pragtige area. Debbie is baie vriendelik.

Nova Place's terugvoer

Hello Isabel,
Thank you so much for your very generous review. I am so glad you enjoyed your getaway. We look forward to having you to stay in the future.
Regards,
Debbie

Nova Place
Ryan A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place.

As soon as we left we can't wait to come back, the owners really went out of their way for us. The facilities are everything promised and clean. Can't wait to come back.

Nova Place's terugvoer

Thank you for your lovely review Ryan. We look forward to having you to stay again soon!

Nova Place
Jaco B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Enkelreisiger

Sekerlik die skoonste en netjiesste eenheid waar ek nog oorgebly het.

Uiters skoon en netjies. Veilig en goed geleë. Selfoonsein ongelukkig nie beskikbaar in of buite-eenheid nie.

Nova Place's terugvoer

Hello Jaco,
Thank you so much for taking the time to review, and for your kind words. I'm glad you enjoyed your stay. I'm so sorry you didn't have coverage. It is a bad area but we have never experienced no coverage at all, and I have tested the room and the verandah area and both seem fine so I'm not sure what the problem was, however, apologies for the inconvenience.
Kind regards,
Debbie

Nova Place
Johane V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nova Place is werklikwaar van top gehalte en ek sal weer en weer daar bly! Baie skoon en netjies.

Vriendelike diens en gasvryheid. Plek is silwerskoon en baie modern. Sal almal aanraai om hier te draai. Dit is privaat en rustig.

Nova Place's terugvoer

Thank you so much for your review! It was lovely to have you and we look forward to your next visit.

Nova Place
Bianca J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J
Besigheidsreis

Baie netjies, in 'n pragtige omgewing, baie rustig en 'n lekker wegbreek uit die dorp uit.

Bitter oulike verblyf veral vir sakereisigers. Netjies binne en buite om en Debbie was baie akkomoderend gewees. Die gebied is ongelooflik mooi en natuurryk.

Anthony B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Baie gelukkig daar gewees. Die plek was skoon, netjies en in 'n stil area wat ek geniet en tog naby aan als. Mense is vriendelik en hulpvaardig. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nova Constantiaweg 36a, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwQONiDjNNRIYnxqqBYCw2h8JUcJRj6BsuPYZyqKeFU2zsJbMf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 36a Nova Constantia Road Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -34.037285875342 18.426739806117
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!