Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nowe’s Keep

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Sleutel- en breekskadedeposito is direk aan die instansie betaalbaar en word tussen 5 en 7 werksdae na die uitklokdatum via EFT terugbetaal.
Linne word voorsien, maar bring asb. jou eie handdoeke saam.
Openview-kanale word voorsien, bring asb. ook jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam.

Geen kaartgeriewe is beskikbaar nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet hulle eie braairooster en skoonmaakmiddels saambring.
’n Ekstra fooi per persoon per nag is betaalbaar indien die aantal gaste die aanvanklike getal oorskry.
Skottelgoed moet met vertrek gewas, afgedroog en weggepak word, of ’n boete sal van die sleuteldeposito afgetrek word.
Verblyf word op eie risiko gebruik.
Geen terugbetaling sal gemaak word indien gaste besluit om vroeër as die uitklokdatum te vertrek nie.
Sleutels sal nie oorhandig word voordat die volle bedrag betaal is nie.
Reg van toelating voorbehou.
Kontantdeposito-bankfooie is deur die gas betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvernrylaan 118, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74db7632f9bf7d274eb437b9789e1b86fd6e85125b8bdc3a6af05fc41ebc7c0deb0ac33c58093b8537f9d0c6067b800e5508?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 118 Malvern Drive Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8124375 20.0441411
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem