Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nqabara Eco River Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nqabara, Willowvale, 4001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nqabara Eco River Lodge is aan die oewer van die Nqabara-rivier in die omgewing van Dwesa aan die Wildekus geleë. Die lodge is baie naby die riviermonding, daar is 1800 hektaar van natuurlike woud en gaste kan heerlik ontspan op die 10 km lange ongerepte strande.

Die hooflodge het 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 10 gaste. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond en yskas-vrieskas. Daar is 'n eetarea en sitarea in die ruim leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n groot dek.

Daar is 3 kothuise. Elke kothuis het 2 gemeubileerde en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Daar is ook 'n kombuis met basiese selfsorg-geriewe en 'n sitarea. Buite is daar 'n groot dek.

Dié eko-lodge is omgewingsvriendelik en gebruik slegs sonkrag. Water word opgegaar in tenke. Vullis word versamel en verwyder na die dorp daar naby, Willowvale. Alle reisigers is welkom, van rugsakreisigers en sakereisigers tot klein groepe of konferensiegaste.

Let asseblief daarop dat daar grondpaaie is wat na die lodge lei.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Nqabara Eco River Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Nqabara, Willowvale, 4001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nqabara Eco River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amathole-distrik Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nqabara, Willowvale, 4001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea81bd184d561cf096850b2e6dcef3b588a30b52c19af7bd3ce8ad5d7a91400a0318a87d8b004e66b4e582ff2e322a57dd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Nqabara Willowvale 4001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.334601 28.784103