Kroonstad Akkommodasie by No 15 on Fullard | LekkeSlaap
+12

No 15 on Fullard

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 59 resensies vir No 15 on Fullard
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Maritza M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza M
Saam met vriende

The place was very neat, and tidy - love the decor and the old furniture just gave the place a home feeling.

Although we arrived early the personal was still happy to book us in. The place is nice and will recommend it to friends and family. The staff was very friendly and made us feel very at home. Thank you.

Ursula M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer hier bly.

Skoon verblyf met alles wat ons benodig het. Naby N1.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Will stay there again.

Clean accommodation with everything we required. Close to N1.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ronelle E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle E
Saam met vriende

Baie netjies, met mooiste ou meubels.

Baie vriendelik ontvang sal vir seker kan aanbeveel.

Jolandi J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi J

Wonderlike waarde vir geld.

Ria het uit haar pad gegaan om alle reëlings so vlot moontlik te laat verloop, op baie kort kennisgewing. Ons het al van menige oornagverblyffasiliteite gebruik gemaak wat dieselfde dienste offer as 15 on Fullard, maar geen van hulle kan byhou met wat ons ondervind het by die adres nie. Die fynste detail is beplan, daar is voorsiening vir alles gemaak. Baie dankie Ria vir jou fantastiese diens en fasiliteit. Ons moes reis vir 'n baie traumatiese voorval, en die stukkie hemel was 'n ligpunt op ons horison.

Annelien P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien P
Gesin met tieners

Genotvol, dankie.

Baie dankie vir die terugneem in tyd. Die ou meubels laat 'n gevoel van jy kuier op die plaas by oupa-hulle. Dankie Ria, het dit vreeslik geniet.

Daleen C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en skoon kothuis.

Sal beslis vir enige iemand aanbeveel. Vriendelik ontvang, maar steeds privaat en nie heeltyd in jou space nie. Kothuis was silwerskoon met alles wat jy nodig kan he, plus 'n paar bederfies soos, sjokolade, melk en beskuit en koffie. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

No 15 on Fullard's terugvoer

Baie dankie Daleen. Hoop ons kan jul weer eendag hier ontvang.

Groete
Ria.

No 15 on Fullard
Leandre R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ek kan No 15 on Fullard heelhartig aanbeveel, die verblyf is privaat, baie netjies en elke sent werd. Ek sal beslis weer hier bespreek wanneer ek in die area is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

I can wholeheartedly recommend staying at 15 on Fullard, the accommodation is private, very neat and worth every cent paid. I will definitely book here when in the vicinity again in the future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

No 15 on Fullard's terugvoer

Thank you Leandre.
We appreciate it. Hope to have the privilege of hosting you again.

Kind regards
Ria

No 15 on Fullard
Hannes B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B
Gesin met tieners

Ruimte en netheid.

Baie dankie vir vriendelike en goeie diens. Was aangenaam verras. Verskeidenheid DSTV en WiFi het ons besig gehou terwyl dit gereen het. Hou so aan.

Stephan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Gesin met klein kinders

Huislike atmosfeer en vriendelike, behulpsame gasvrou en gasheer.

Die gastehuis bied alles wat mens nodig het teen 'n baie billike tarief. Skoon en netjies gemeubileer en ons het baie tuis gevoel.

Willie E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E
Enkelreisiger

Skoon en netjies en baie goed ingerig.

Baie netjiese blyplek en goeie diens.

Nelie F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie F
Besigheidsreis

Was skoon en netjies.

Ons het net oornag by die gastehuis, maar hulle was baie vriendelik, netjies en skoon. Was 'n goeie nagrus.

Karien B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B
Gesin met tieners

Regtig prakties en so 'n huislike atmosfeer.

Dit was regtig goeie waarde vir geld en 'n baie goed ingerigte kothuis. Perfek vir ons gewees.

Andre B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekke wat ek al gekry het.

Baie skoon en naby aan N1. Maklik om te vind.

Dave E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dave E
Gesin met klein kinders

Not suitable for an extended stay.

Swimming pool access rather limited. If owners are not there, no access at all. Sleeping areas could be more private in the cottage.

Sunette P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette P
Gesin met tieners

Heerlik warm en knus in 'n baie koue aand.

Baie vriendelike gasvrou. Mooi skoon en netjiese kothuis met alles wat nodig is ingesluit.

Neil Riaan S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon.

Baie lekker gebly. Die kothuis is die oulikste plek. Ons het sommer tuisgevoel vandat ons die deur oopgesluit het. Baie dankie!

Liezel K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K
Gesin met tieners

Gerieflike, lekker verblyf!

Dit is 'n baie gerieflike eenheid. 2 slaapkamers met afskorting tussen in. Lekker verwarmer vir die winter wat die teëlvloere koud is. Dit is perfek vir 'n gesin en alles wat ons benodig het was daar. Veilige stil buurt. Verseker baie goeie waarde vir geld.

Loraine C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Heerlike, ruim verblyf. Baie skoon en netjies.

Riaan S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Gesin met tieners

Baie gerieflik en het lekker gebly.

Ons het arriveer toe dit reeds donker was. Was maklik om te kry en naby kompleks sodat ons nodige inkopies kon gaan doen. Slaapplek was gerieflik en al die benodigdhede vir oorslaap was daar.

Cecilia G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G
Saam met vriende

Die plek is met liefde aanmekaar gesit.

Die plek is met liefde aanmekaar gesit. Sou gehou het van braai by die huis maar was nie probleem nie.

Michelle S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

No 15 on Fullard is pynik netjies en onbeskryflik skoon. Ons was verstom!

Met 'n gemaklike uitleg en hope privaatheid was ons langnaweek super gerieflik. Daar is letterlik in elke behoefte wat 'n reisiger kan hê voorsien. Muskietspuitgoed, Doom, haardroër, elektriese koppelings om van te kies en te keur, tot 'n oulike, volledige kombuisie om enige vinnige ete aanmekaar te slaan. Van die paaseiers op ons beddens en die silwerskoon handdoeke en beddegoed nie eers te praat nie. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Cara L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara L
Gesin met klein kinders

Bo vervagtinge!

Baie oulik deel van die huis waar ons in gebly het. Lekker groot kamers en sit- en eetkamer.

Ròlette D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ròlette D
Gesin met tieners

Die kothuis is baie ruim en ons het heerlik geslaap.

Die kothuis is baie smaakvol en die kombuis het als wat nodig is vir 'n hele gesin van 4.

Anton V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies maar vervalle.

Foto's op die website is nie 'n ware weerspieëling van die toestand van die gastehuis.

Clive S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive S
Gesin met tieners

The accommodation was comfortable.

We had a pleasant over night stay. The beds were comfortable and the goodies on the bed a welcome. The pool was nice and cooling. friendly hosts.

Liezel N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N
Gesin met tieners

Fantasties.

Wow! Wat 'n oulike en goed toegeruste kothuis. Skoon en netjies. Veilig en Ria is uitstekend. Sal weer daar oornag. Dankie.

Deon B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese ervaring.

Ons het dit baie geniet by No 15 on Fullard. Die akkommodasie is uitstekende waarde vir geld en daar is veilige onderdakparkeerplek vir jou motor. Om alles te kroon is Tobie en Ria die perfekte gasheer en gasvrou. Het na 'n paar dae gevoel of ons mekaar al jare ken. Hierdie is 'n wonderlike blyplek en wonderlike mense. Baie dankie, julle sal ons verseker weer sien.

Rudie W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie W
Gesin met klein kinders

Pragtige cottage.

Ons het baie lekker geslaap by Nr 15 on Fullard in Kroonstad. Wat 'n pragtige uiteengesette cottage. Enige gesin van 4 sal vreeslik lekker slaap by Nr 15 on Fullard.

Werner B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B
Gesin met klein kinders

Perfekte oornagstop op pad Wildtuin toe!

Ons gesin was baie gemaklik in die ruim kothuis. Ons het veilig gevoel in die stil, boomryke buurt met genoeg veilige parkering vir ons voertuig en waentjie. Baie dankie Ria.

André P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit aanbeveel vir oornagverblyf vir 'n moeë reisiger.

Kan dit aanbeveel vir 'n oornag bestemming. Redelik gerieflik en netjies.

Susan F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F
Gesin met tieners

Skoon netjies en gemaklike verblyf.

Baie lekker gebly. Perfekte plek vir 'n gesin. Sal weer kom kuier.

Lucinda F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda F
Gesin met tieners

Baie netjies!

Ons het baie lekker gebly. Sal die gastehuis definitief aanbeveel!

Hetty S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty S

Baie netjies, gerieflik en alles wat nodig is vir heerlik oorslaap.

Baie lekker, mooi, warm en gerieflik.

Charl K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl K
Gesin met klein kinders

Dit was so lekker huislik!

Baie dankie vir die huislike atmosfeer. Die kothuis het fantasties vir ons gesin van 5 gewerk!

Bonita S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita S
Saam met vriende

Baie lekker gerieflik.

Ons het baie tuis gevoel daar en dit het gevoel of jy in by jou eie huis is. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Berdine M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine M
Gesin met tieners

Pragtig en gerieflik in huis gewoon.

Ons in huis gewoon, gerieflik, goed toegerus en gasvrou vriendelik. Sal die huis verblyf beslis aanbeveel.

Gary D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gary D

Voel of ons almal bo-op mekaar slaap en geen privaatheid nie. Skeidsmuur is sub-standaard.

Die eerste ding wat almal opgemerk het toe ons instap was die verdeling van die twee kamers wat baie goedkoop en onprofessioneel gedoen is. Spandeer 'n bietjie meer geld en bou 'n steenmuur of sit 'n plafon in. Wanneer jy slaap, hoor jy die mense in die sodanige kamers omdraai in hulle beddens. Daar is geen privaatheid nie. Die wasbak in die kamer met die twee beddens lek en die lugversorger werk ook maar net-net (50% van 'n normale een).

Michelle V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, baie netjies en skoon.

Heerlik gekuier by Nr. 15 on Fullard. Sal definitief weer daar aanklop. Skoon, netjies, veilig en baie gasvry.

Tania S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons is vriendelik verwelkom, alles was skoon en netjies en het dadelik tuis gevoel. Het baie lekker gebly, die eienaar is baie gasvry en vriendelik, sal definitief weer daar oorslaap.

Bettie V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bettie V
Saam met vriende

Rustig en alles wat ons nodig gehad het.

Goeie waarde vir geld. Rustig en veilig.

Theresa J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gul ontvang en baie lekker gerus in 'n ruim, skoon en netjiese eenheid.

Ons het baie lekker geslaap in hierdie gastehuis, dit was net vir een nag se oorslaap maar dit was die geld werd. Maklik om te kry en lekker naby die snelweg.

Rhoda W - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhoda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik. Perfek vir een aand.

Ons het baie lekker oornag by 15 on Fullard. Die ontvangs was baie vriendelik en die eenheid baie netjies en gerieflik.

Jacques V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Besigheidsreis

Alles was netjies, skoon.

Alles was netjies, skoon en Rina was baie vriendelik en behulpsaam.

Jackie G - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie G
Gesin met tieners

Effens ongemaklik, maar vir 1 aand se oorbly was dit goed.

Die gasvrou was baie vriendelik en het ons buite ontvang. Ons het bespreek en betaal vir selfsorg, maar daar is vir ons 'n eenheid as deel van die hoofhuis gegee. Ketel, breekgoed, yskas en mikrogolf. Die huis se kombuis was deel van die eenheid, maar toegemaak met skuifdeure. Dit het ons ongemaklik laat voel aangesien ons en die huismense mekaar kon hoor. Die paaie vanaf die hoofpad na die bestemming was verskriklik sleg.

Zandri P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zandri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike eenheid.

Karike was baie aangenaam en vriendelik, sy het ons dadelik tuis laat voel. Die eenheid was skoon, netjies en baie ideaal na die lang ry. Ons sou graag net 'n paar botteltjies water in ons kamer wou gehad het. Die melk in ons yskassie was suur en het reeds verval.

Daleen V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V

Uitstekend!

Baie netjiese en goed toegeruste kothuis. Vriendelike gasvrou - niks meer is nodig nie!

Gerhard U - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard U
Enkelreisiger

Ek sal dit aanbeveel.

Ek sal weer daar oorslaap as ek vir besigheid reis!

Willie E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E
Enkelreisiger

Baie netjiese, ruim verblyf.

Sien die sterre.

Timothy V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Timothy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies.

Beslis waarde vir geld.

Cathy E - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay thoroughly and we felt welcome from the very minute of arrival. The directions where easy.

From when we arrived our hosts introduced themselves and came to make sure that everything was to our approval. We felt very welcome from the word go!

Ria C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria C
Saam met vriende

Lieflike ontspanne atmosfeer.

'n Pragtige eenheid waar ons baie vriendelik ontvang is en 'n heerlike ontspanne nagrus gehad het. Sal Nr 15 on Fullard vir enige iemand aanbeveel.

Willem H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs - van eienaars en die 2 dierbare honde.

'n Netjiese plek. Ons het lekker geslaap. Die plek is ruim en netjies. Ons het baie veilig gevoel en lekker geslaap. Ten sterkste aanbeveel.

Laurene F - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurene F
Saam met vriende

Pragtige netjiese en ruim eenheid.

Dankie julle. Ons het heerlik geslaap. Die eenheid is nie ver van die N1 nie, wat help dat 'n mens nie moet ver ry en soek nie. Die eenheid was ruim, baie netjies en die gasheer en gasvrou was verskriklik vriendelik. Baie veilig, ons hoef nie eers ons bagasie van die bakkie af te gehaal het nie. Daar was ook twee pragtige honde wat by ons eenheid waggehou het die aand. Ek beveel julle verseker aan by almal wat wil oorslaap in Kroonstad.

Eddie O - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Skoon. Lekker. Ruim. Ek sal weer gaan.

Pam V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam V
Saam met vriende

Lekker ruim en baie goed toegerus.

Vriendelike ontvangs. Lekker stil omgewing. Baie lekker oorgebly, baie goed toegerus.

Jj M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jj M
Enkelreisiger

Die kamers is groot en netjies.

Daar is groot leefareas wat nie gewoonlik beskikbaar is by gastehuise nie. Baie goeie waarde vir geld. Klassieke voorbeeld van "Under-promise, Over-deliver".

Rinda T - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda T
Saam met vriende

Baie oulik, kan dalk net duideliker stel dat dit oopplan is en meer geskik vir gesin met kinders as vir twee paartjies byvoorbeeld.

Ons het heerlik gebly! Die gasvrou was baie gasvry en vriendelik en daar was baie klein spesiale "touches" soos die sjerrie met aankoms en sepies en sjokolade op die beddens. Dekor is pragtig en stylvol, lekker bederfies soos verwarmer in badkamer en elektriese komberse. Al die deure wat uitgaan na die tuin is ook heerlik.

Stienie F - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Sien asb. die sterre.

Hester W - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester W

Baie netjiese en aangename oornagplek.

Baie veilige verblyf.

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fullard-straat 15, Suidrand, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4Y2MwZTI5LTMwYzAtNDY5Ni05MGJiLWU2OWRlNGQ2NWNiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 59 5 1 5 Nr 15 Fullard Street Suidrand 9500 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.683860606957 27.236250042915
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za