Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nr 70 Die Oog Holiday Resort

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Benico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 17 resensies vir Nr 70 Die Oog Holiday Resort
Netheid
3.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.3/5
Andre P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andre P
Gesin met tieners

Die Oog will never see me again.

Dirty rondawel. We used our own bedding. The warm pool is not hot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nr 70 Die Oog Holiday Resort se terugvoer

The guest informed me personally, when I specifically went to enquire if everything is in order, that there are no complaints and that everything is OK - a few hours after their arrival and again midway during their stay.

Nr 70 Die Oog Holiday Resort
Japie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V
Gesin met tieners

Lekker.

Eerste paar dae was die water koud, maar daarna baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Was lovely, peaceful. People were friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soekie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie S

Lekker gekuier, dankie.

Rustig gewees en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaun V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun V
Gesin met tieners

Rustige wegbreek met genoeg om die hele gesin besig te hou.

Die Oog is 'n massiewe oord. Die Warm en koue swembaddens is netjies en die oord self is baie skoon en netjies. Almal is besonders bedagsaam. Die wegneem etes is 'n baie billike prys en die kos is fantasties. Die winkel hou alles aan wat jy benodig. Oom Benico, die eienaar is baie vriendelik en tref reëlings met jou voor aankoms, gedurende besoek en ook as jy vertrek. Al wat dalk kortkom is 'n sambreel of klein afdakkie buite by die braai sou mens deur die dag dalk 'n wors op die kole wou gooi. Verder is daar alles in die huis wat jy benodig. En dan die supertube vir besoekers is 'n bietjie duur vir net 4 ure se gly. R50 per dag waar inwoners R10 betaal. En die putt-putt bane se bemanning kort aandag, ons kon nie iemand in die hande kry om die stokke te kry nie, en het dit toe maar gelos. Daar was ook ander gesinne wat dieselfde probleem ervaar het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathleen B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathleen B
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Ek sou net aanraai dat daar darem 'n paar DStv-kanale of enige tipe van TV-programme wees, nie net die DStv-radiostasies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nr 70 Die Oog Holiday Resort se terugvoer

Al wat nodig is om te selekteer tussen of radiostasies, musiek of TV kanale -wat alles beskibaar is. Dit is jammer dat julle dit nie tydens jul verblyf genoem het nie, dit kon met 'n druk van 'n knoppie uitgeklaar word.

Nr 70 Die Oog Holiday Resort
Julian N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julian N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie still en rustig.

Verblyf was lekker, dink net die TV kan vervang word met nuwer tegnologie (32" platskerm).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Daan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teen hierdie prys het ek daaglikse skoonmaakdiens verwag. Daar was geen diens.

Dinge wat ons geïrriteer het. Die eenheid was verskriklik beknop as gevolg van die verkeerde tipe ou meubels wat in die plek geplaas is. Beligting is swak. As jy by kookarea werk is jou skadu alewig oor alles en maak dus sig swak. Daar was te veel onnodige gerei wat net in die pad gestaan het. Dit wou voorkom asof die eenheid as stoorplek gebruik word. Anders was die verblyf goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M
Gesin met klein kinders

Gasvry en netjies.

Ons het ons verblyf by Nr 70 Die Oog terdeë geniet. Ons het baie goeie ontvangs gekry en die plekkie was net wat ons nodig gehad het, alles was daar wat ons nodig gehad het en dit was meer as wat ons verwag het. Die lapa was 'n lekker kuierplekkie vir ons as gesin en ek sal definitief die plekkie aanbeveel, ons as gesin sal weer in die toekoms hierdie plekkie bespreek. Baie dankie vir Benico dat ons die plekkie kon gebruik het, dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny T
Gesin met klein kinders

Baie rustig en ontspannend.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid. Ons het baie lekker gekuier en ons sal beslis weer die plekkie bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Louise C
Gesin met klein kinders

Swak.

Ons het ingeboek en plek was vuil, koppies, glass, ens. was vuil. Vloere, mure, alles vuil. Yskas binne vuil, ek dink regtig dit sal puik plek wees as eienaars iemand aanstel om skoon te maak. Ons het 2 keer iemand ingekry om skoon te maak. Alles oud en gedaan, enkelbeddens se matrasse klaar. Vir die prys is dit regtig swak, as ons kon sou ons uitgeboek het en gery het maar George ver. Was bitter teleurgesteld. Ons dink prys heeltemal te hoog vir die plek. Daar is glo DStv, werk glad nie. So ons erg geld gemors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronwynne Jardine J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronwynne Jardine J
Gesin met tieners

Had a thoroughly enjoyable time.

Nice relaxing weekend, nice resort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter C
Saam met vriende

Good and friendly but not worth the money.

Very private and nice. Place is very need but cups was very dirty. The resort went backwards from what we was use to few years ago. Could not play putt putt because of very dirty track even the Jacuzzi's was very dirty. Some still have old water in. The slippery slide was broken and did not function. Warm water and cold water swimming pools was clean. Rest of stay was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louis V
Gesin met klein kinders

Die ongemakliste nag se slaap van my hele lewe.

Ongelukkig kan ek nie veel goed se van hierdie eenheid nie. Ons het in die "buitekamer" geslaap en die matras het al 20 jaar gelede sy laaste lê gehad. Daar is geen meer spons op die matras nie, jy slaap op die "springs". Die buitekamer se borde, glase en eetgerei was uiters vuil en om dit te kan was, moet jy die ketel kook vir warm water in die wasbak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nr 70 Die Oog Holiday Resort se terugvoer

Alle gaste word ‘n paar dae voor die tyd geskakel om seker te maak dat hulle weet van al die geriewe en aktiwiteite asook vir die reëlings met hulle ingangspermit. Tydens die kontak is ek onmiddellik meegedeel dat daar probleme is en dat hulle nie die volle bespreekte periode meer kan kom nie want, onder andere, moes die mam die naweek werk. Ons was dadelik inskiklik dat ons hulle nie verantwoordelik sal hou vir die koste as hulle nie kom soos bespreek nie. Uiteindelik het hulle weens die siekte van ‘n kind slegs een nag oorgebly. Die “buitekamer” (wat die lapa is) se slaapkamer stel is effektief nuut soos aangetoon op die foto en is ons nie bewus hoe hulle self hulle bed opgemaak het met hulle eie lakens nie. Verder moet daar op gelet word (wat nie genoem word nie) dat daar om gerieflikheidshalwe ‘n kombuis in beide die rondawel en in die lapa is. Beide is toegerus met ‘n yskas, twee-plaat stoof, ‘n ketel en ‘n wasbak. Die kombuis se wasbak het wel warm- en koue water, maar die lapa het wel net koue water wat steeds die luuksheid bied om nie hoef rondawel toe te gaan vir water nie. Die eetgerei was beslis skoon voor die tyd en kon slegs vuil geword het na hulle eie gebruik. Dit is duidelik dat die gaste gegrief was om te kom weens omstandighede en allerhande bewerings maak. Ons beskou dit as beledigend en hulle bankbesonderhede versoek ten einde hulle volle betaling ( insluitende LekkeSlaap se kommissie) terug te stuur. Die bankbesonderhede is verkry en hulle volle bedrag is aan hulle terug gestuur.

Nr 70 Die Oog Holiday Resort
Gerardt V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerardt V
Gesin met klein kinders

Die mense is baie vriendelik.

Die plek word nie skoongemaak nie, wat beteken jy moet dit self skoonmaak, selfs as jy daar aankom. Ons was teleurgesteld omdat ons nie verwag het dat ons die plek self sal moet skoonmaak as ons daar aankom nie. As jy voorbereid is hierop en daarvoor beplan is dit seker OK. Die rondawel is redelik klein en beknop met slegs 'n losstaande tweeplaat-oondjie. Die stoep is heerlik gerieflik en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nr 70 Die Oog Holiday Resort se terugvoer

Die resensie is vreemd en ongelukkig. Neem kennis die volle bedrag is terug betaal en nie ‘n sent is geneem nie.

Nr 70 Die Oog Holiday Resort
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: NR 70, Die Oog Aftreelandgoed, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YjJkNzExLWY3NWYtNGJkNS04YjQ3LTkxOGFhYTE0NGIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 4 NR 70 Die Oog Aftreelandgoed 0560 Limpopo 021 201 8901 10:00-16:00 16:00 -24.449634476794 28.614875952544
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem