N & S Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

N&S Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Struisbaai. Dié gewilde vakansiedorpie het een van die langste wit strande in die Suidelike Halfrond, witgekalkte vissershuisies, kleurvolle bootjies, 'n aktiewe hawe en 'n bekoorlike atmosfeer.

Hierdie oopplan-woonstel het 1 slaapkamer met 2 gaste en is op die eienaar se perseel geleë. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en die eenheid het ook 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuin en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die hoofstrand is ideaal vir watersportsoorte soos kajak, bootvaart, branderplankry, lyfplankry, visvang, vlieërbranderry, lekker langs die strand stap, skulpe optel en walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by N & S Apartment sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na N & S Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za