LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nsele Safari Lodge | LekkeSlaap
+30

Nsele Safari Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14 nr. 152 van Plaas Guernsey, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 858 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nsele Safari Lodge is ’n boslodge in Guernsey Privaat Natuurreservaat binne die Groter Krugerwildtuin. Daar is ’n verskeidenheid wild- en voëllewe in hierdie reservaat, insluitend buffels, kampeelperde, sebras en verskeie bokke. Nsele Safari Lodge is 41 km vanaf Hoespruit.

Gerieflike verblyf word in 5 en suite-chalets met grasdakke gebied. Hierdie chalets is ideaal vir alleenreisigers, sowel as families met jong kinders. Die chalets front na die swembad en tuin en elkeen het ’n privaat patio. Drie van die chalets het elk ’n solder wat in ’n kamp-opset opgestel is en bied gerieflike slaapplek vir 2 kinders of tieners.

Die liedge is ideaal vir verskeie daguitsappies in die reservaat, soos bosstaptogte, wildritte en uitstappies na die Kruigerwildtuin en Groot 5-wildritte. Daar is toere in die omgewing van die Mariepskopberge en die Panorama-roete, met die Blyderivierspoort-bootrit of ’n besoek aan Bourke's Luck-potgate.

Daar is ’n swembad aan die agterkant van die lodge en gaste kan ’n drankie van die privaat gelisensieërde kroeg geniet. Braai- of pootjiekos kan ook bestel word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erfdeel 14 nr. 152 van Plaas Guernsey, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf R1 858
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 858
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14 nr. 152 van Plaas Guernsey, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NjljYjE1LWM5MmEtNDkwOS05NGQ2LTBmYTMwNDMzZDg0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 858  per nag (vir 2 persone) Portion 14 number 152 of the Farm Guernsey Guernsey Private Nature Reserve 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.534677329755 31.117616762235
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!