LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nsele Safari Lodge | LekkeSlaap
+30

Nsele Safari Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
2 enkelbed-kamers
Aandete, B&B
Familie-chalets
Aandete, B&B
Huisreëls

'n Toegangsfooi van R100 per motor (minibus R200) is by die hek na die Guernsey Privaat Natuurreservaat betaalbaar.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 17 jaar betaal 75% van die deeltarief.
Neem asb. kennis dat ons nie ’n breekskadedeposito hef nie, maar skade word betaal volgens die huidige koste om die item(s) te vervang.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 14 dae kennis voor aankoms: deposito nie terugbetaalbaar nie.
15 - 21 dae kennis voor aankoms: 30% van deposito terugbetaalbaar;
22-30 dae kennis voor aankoms: 60% van deposito terugbetaalbaar;
31-60 dae kennis voor aankoms: 80% van deposito terugbetaalbaar;
61-90 dae of langer kennis voor aankoms: 90% van deposito terugbetaalbaar;

Vanaf R1 858
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 858
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 858
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14 nr. 152 van Plaas Guernsey, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NjljYjE1LWM5MmEtNDkwOS05NGQ2LTBmYTMwNDMzZDg0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 858  per nag (vir 2 persone) Portion 14 number 152 of the Farm Guernsey Guernsey Private Nature Reserve 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.534677329755 31.117616762235
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!