Nsezi Lake Cottages
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel 11486, Umhlatuze Rural, Richardsbaai, 3880, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R740R629 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nsezi Lake Cottages is op ‘n privaat plaas sowat 21 km buite Richardsbaai. Die perseel is op die oewer van die Nsezidam en is die ideale basis vanwaar gaste die dorp en omgewing kan verken.
Kothuis 1 beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en die gedeelde badkamer het ‘n stort. Die kothuis het ook 'n kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, potte, 'n ketel en ingeboude kaste. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, en die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Kothuis 2 beskik oor 'n slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale in. Hierdie kothuis bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe.
Albei kothuisie het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n uitsig oor Lake Nsezi op die perseel.
Nsezi Lake Cottages is sowat 26 km van Richardsbaai Lughawe en 27 km van Northern Breakwater en die Alkantstrand af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Perseel 11486, Umhlatuze Rural, Richardsbaai, 3880, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nsezi Lake Cottages het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel 11486, Umhlatuze Rural, Richardsbaai, 3880, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom