Olifantkus Akkommodasie by Ntibane Bushveld Hideaway | LekkeSlaap
+19

Ntibane Bushveld Hideaway

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgenzon-plaas, Hlomo Hlomo, 3950, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R240 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ntibane Bushveld Hideaway skuil tussen Zululand se heuwels in die Hlomohlomo-area in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat 'n ware Afrika-boswegbreek soek.

Die lodge bied 3 klipkothuise aan die dam se oewer. 2 van die kothuise is reg langs die water met 'n dek reg op die water. Die ander een is meer afgesonder en 'n stroompie vloei daar verby. Elke kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die klein kombuisarea het 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Al die kothuisie het groot skuifdeure wat oopmaak op 'n houtdek wat panoramiese uitsigte oor die bos bied. Kampeerplekke is beskikbaar vir diegene wat verkies om onder die sterre te slaap. Die kamp is nie omhein nie en laat toe dat die wild saans by jou drumpel draai.

Ons vars water kom van 'n boorgat af. 'n Onderwaterpomp voorsien 8000 liter water per uur vanaf 'n 60 000 liter opgaardam. Dié pomp verskaf water aan die kamp en aan die wild tydens droë seisoene. Daar is 'n paar jetties om die dam wat toegang tot die water vergemaklik. Daar is ook 'n lieflike boma.

Die wildsplaas bestaan uit 286 ha gras- en doringvelde. Dit is omhein om wild binne te hou, maar word ook deur ander wildsplase omring. Daar is 'n oorvloed rooibokke, blesbokke, rietbokke, koedoes, sebras en vlakvarke, en 'n ryk verskeidenheid voëls.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir Ntibane Bushveld Hideaway
Netheid
4.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Morgenzon-plaas, Hlomo Hlomo, 3950, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ntibane Bushveld Hideaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Olifantkus KwaZulu-Natal
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgenzon-plaas, Hlomo Hlomo, 3950, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MmMxODdmLTIxMDMtNDU4Ny05ZDM0LWM3ZmJlY2Y5ODYwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R240  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 Morgenzon Farm Hlomo Hlomo 3950 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.706224994811 31.491214697098
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za