Numbi Hills

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Numbi Hills is op 'n privaat kleinhoewe op die R40, 5 minute vanaf Hazyview geleë. Dit bied selfsorgverblyf in 5ruim eenhede. Al die eenhede het 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Daar is 'n privaat houtdek met braaigeriewe. Elke eenheid het 'n uitsig oor die swembad en tuin. Numbi Hills is net 20 minute se ry vanaf die Pambeni- en Numbihekke. God's Window, Pelgrimsrus en Blyderivierkrans is net 'n uur vanf Numbi Hills.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Numbi Hills gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za