LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm | LekkeSlaap
+38

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Maresa B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa B
Saam met vriende

I cannot recommend Numbi Valley highly enough for a restorative and inspiring break.

We spent 3 nights at Numbi Valley Farm after friends had recommended it a few years back and it absolutely did not disappoint. The cottage is beautifully appointed and has everything you need. It is such a joy to be in a space where every detail has been made beautiful with such care and simplicity. The views are just incredible. Kath and Ross were fantastic hosts - very generous with their time and knowledge and they really inspired us with the tour of their garden. I would recommend the pizza night and also getting veggies and eggs from the garden for your stay. We cannot wait to go back.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Dear Maresa

Thank you so much for this awesome review, it is so appreciated. Thank you for coming to stay, we loved meeting the 3 of you and sharing time together.

Hope to see you in the future.
Kath

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Herman C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and tranquility in a beautiful corner of the Klein Karoo.

We absolutely loved our stay at Kath and Ross's beautiful place. The off the grid cottage is comfortable and full of delightful decorative touches. The natural pool is not only great outdoor cooling down, but also a great spot for bird watching. Kath's suggestions on where to walk, mountain bike or run were invaluable. We bought a vegetable basket from their garden, and were blown away by the generous variety of veg plus farm eggs. We also arranged for them to make pizza for us and it was delicious. The farm is well located for exploring Meiringspoort, Prins Albert, Swartberg pass and Oudtshoorn. A hidden gem.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Thank you so much Herman for this fabulous review on your days spent here. We hope to welcome you back one day, Kath and Ross.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Wehrner L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wehrner L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer daar bly.

Die ligging is absoluut ideaal as jy stilte soek. Dis ook net 12 km weg van De Rust as jy iets nodig het of wil ontbyt of middagete geniet. Ons het MTB gery, gestap, vir die dag Prins Albert toe gery deur die Meiringspoortberge, en die res van die tyd by die cottage gerus! Tyd het te vinnig verbygegaan. Ons sal definitief weer teruggaan.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Dit was fabulous om julle te ontmoet, so bly om te hoor julle het julle tyd in die vallei geniet!
Dankie Wehrner vir die vyf ster toevoer, ons waardeer dit opreg.
Hoop julle kom weer,
Beste wense vir julle
Kath en Ross

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Tracey J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A stunning getaway spot.

A beautiful cottage tucked away in a lovely valley. I can highly recommend a visit. It's great for the spirit.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Thank you Tracey. It was wonderful meeting you.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Johan S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

O, die stilte, dis verkwikkend!

Ons wou afskakel vir 'n paar dae - en ons het, want ons kon. Daar is geen TV om jou te ontstel nie - net die gesang van voëls en die geritsel van 'n skilpad deur die bossies. Die donkie-stofie in die badkamer is 'n móét, so ook die heerlike groentemandjie, vars uit Ross en Kathryn se tuin. Gaan kyk gerus na hulle groentetuin, dis 'n bietjie aarde-toe-kom om te sien wat twee mense met geduld en liefde kan vermag. Die poel in die foto is heerlik om af te koel, so ook die kruie-bad. Absoluut die moeite werd vir afwen en weer asem skep!

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Baie, baie dankie Johan vir hierdie wonderlike 5-ster resensie. Ons het dit geniet om julle te leer ken, en ons hoop julle sal weer kom bly in die gemak en stilte van die vallei.
Beste wense
Kath en Ross

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Hugo V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring, 'n juweel in die Klein-Karoo.

Voorwaar 'n wonderlike plek wat ons ontdek het. Die akkommodasie is pragtig en kunstig en Kath en Ross se interessante lewenswyse en organiese verbouing is iets baie besonders. Die privaatheid van die swembad en lapa met die pragtige uitsig oor die vallei en berge is net die regte plek om totaal af te skakel en te ontspan. Die tuisgemaakte groente-pizzas was 'n wenner. Ons kom vir seker terug!

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Dankie Hugo vir hierdie wonderlike toevoer. Julle was puik gaste, en dit was so n groot plesier om julle hier te he. Ons sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom.
Net die beste wense, Kath en Ross

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Steven S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Numbi Valley, stunning stay.

Numbi Valley Farm supports permaculture and off-the-grid living. It was a wonderful enlightening stay and all luxuries that one could need in terms of accommodation were provided for by Kathy and Ross, a truly remarkable couple who are doing their utmost to contribute positively to the environment by living "clean". The rim, natural spring water pool on a hot day, the delicious homemade vegetable pizza and the full body massage were just part of the great offerings. A really beautiful tranquil place, far from the maddening crowds. Go there. De Rust, the neighbouring town is also fantastic.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Thank you Vanessa, for this wonderful review on your stay. We so appreciate the positive feedback, it makes all the effort worth while. We love sharing our space with visitors and enjoy seeing them revel in the magic and beauty of the Klein Karoo. A treat to meet you and Steve, and we loved having your Scottish Terriers on the farm. We hope to see you here again.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Karlien D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien D
Gesin met klein kinders

Beste deel van ons vakansie.

Met aankoms by Numbi Valley kon jy dadelik die rustigheid aanvoel. Die pragtige natuurskoon en die mooi in die eenvoud van die huisie is al wat 'n siel nodig het. Ons het vooraf met Kathy gereël vir 'n ''groentemandjie''. Vars groente uit haar eie tuin, gewas en netjies verpak in 'n grasmandjie. Daarsaam is ingelegde olywe, olyfolie, gedroogde vye en ander konfyte en smere beskikbaar teen 'n goeie prys. Alles van hul - of 'n omliggende plaas. Kathy en Ross het ons bederf met heerlike pizza. Letterlik die beste pizza wat ons al óóit gehad het (en ons eet baie pizza). Ons het vreeslik lekker gesels en stories uitgeruil oor ons reise. Kathy is ook 'n gekwalifiseerde yoga instrukteur en na twee beginner sessies saam het haar het ek gevoel soos 'n ''pro''. Numbi Valley herinner jou aan hoe min ons eintlik nodig het om te lewe. Hoeveel mooi daar in eenvoud is en, hoe om die lekkerste pizza te maak.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Beste Karien,
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer.
Dankie vir die mooiste woorde, ons waardeer dit opreg en dit is so lekker vir ons om dit te lees en te weet dat mense die ervaring op die plaas geniet en die pizzas.
Dit was n plesier om die familie van Toerboer te kon huisves by Numbi Valley.
Ons wens julle alle voorspoed en hoop opreg om julle weer hier te sien.

Beste wense,
Kath en Ross

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Claude S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claude S
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf in goeie akkommodasie.

Het die verblyf geniet. Het van die persoonlike aandag aan detail gehou. Die pizza was heerlik, die hele gesin het die vuurbad geniet. Baie goeie gashere. Baie dankie vir spesiale verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Really nice stay in great accommodation.

Really enjoyed the stay. Enjoyed the personal touches and attention to detail. The pizza was incredibly good, whole family enjoyed the fire bath. Very good hosts. Thank you for a special stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Thank you, Claude, for the wonderful review. It was great having you and your family stay on the farm.

Best wishes only,
Kath

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Larita E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larita E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig, ontspannend en gemaklik, met 'n pragtige uitsig.

Ons verblyf by Numbi Valley het ons verwagtinge oortref. Die gashere, Kath en Ross, was baie vriendelik en behulpsaam. Die oulike kothuis is netjies, skoon en kunstig toegerus met alles wat mens nodig het. Die warmbad onder die sterre en die swembad met die uitsig was hoogtepunte! Ons het ook Numbi Valley se heerlike vars groente en olyfolie geniet.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Thank you so much, Larita for this great review. It was wonderful meeting you both, thank you for choosing to stay at the Numbi cottage, and for enjoying all the farms produce, the bath and the pool so much. Appreciate your review and hope to see you here again.

Best wishes for you both,
Kath

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Magda V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend soos wat jy net in die Karoo kan kry.

Dit was 'n heerlike ervaring vir ons stadsjapies. Ons het weer na aan die natuur gevoel, dis 'n pragtige plek wat ons vir enige iemand kan aanbeveel. As jy jou batterye wil herlaai, is dit die plek om te wees. Ons wou die skoonheid en die aardsheid van die Karoo beleef, ons het lieflike aande onder die sterre geniet. Daar is aan al ons behoeftes voorsien, maar ons kan wel aanbeveel dat die braaigeriewe opgegradeer word, aangesien daar net 'n toeknyprooster beskikbaar is. Ons wil wel die eienaars komplimenteer wat ons in die middel van die nag gehelp het om by die huis te kom nadat die laagwaterbrûe oorstroom het. Dit is uitstekende kliëntediens, hulle is wonderlike mense. Die swembad wat gevul was met vars boorgatwater was 'n heerlike lafenis ná 'n warm dag onder die Karooson. Ons sal definitief weer 'n keer soontoe gaan.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Beste Magda,

Baie dankie vir hierdie wonderlike aanbeveling, ons hoop om julle weer by Numbi Valley te sien.

Net die beste wense vir julle albei.

Groete,
Kath en Ross

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Madeleen V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleen V
Gesin met tieners

Vrede.

Al waarmee ons kon fout vind is dat die werking van die yskas nie op standaard is nie.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Madeleen, dit is wonderlik om te sien julle het die tyd op die plaas geniet en dit so vreedsaam gevind het. Ek hoop om julle weer hier te sien.
Beste wense
Kath en Ross

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Johan M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi, met liefde gerestoureer, voedsel vir die gees.

Ons het die plek so geniet ons wou nie huistoe nie! Numbi Valley se gastehuis is in 'n ongelooflike mooi vallei geleë met wonderlike uitsigte oor die Swartberge. Daar is net die een gastehuis op die plaas en dus kan 'n mens die stilheid waardeer sonder om gepla te word. Die huisie is goed toegerus vir 'n heerlike verblyf, netjies en skoon en die dekor is met soveel sorg en kunstigheid gedoen. Die privaat varswater swembad is beeldskoon en bied die perfekte lafenis as die Karoo-hitte te ondraaglik word. Kath en Ross is die perfekte gashere wat uitgebreide kennis dra oor hoe om volhoubaar te lewe. Dit was baie insiggewend om te leer oor die permakultuur beginsels van hul groentetuin, hulle sonkrag installasies en die "Cob"-boutegnieke van hul eie huis en van die pizza-oond. Ons het 'n groentemandjie vars van die tuin bestel en daar was 'n wonderlike keuse van vrugte, groente, kruie en eiers. In die aand het ons lekker gebraai onder die Karoo se duisende sterre. Daar is geleenthede vir stap in die omliggende gebied en ons het 'n daguitstappie oor die Swartbergpas vreeslik geniet. Baie dankie Kath en Ross vir die wonderlikste tyd, julle sal ons beslis weer by Numbi Valley sien.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Dankie Johan. Dit was wonderlik gewees om julle te ontmoet. Ons wens julle net die beste, Kath en Ross.

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Lydia P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Gesin met klein kinders

What a lovely stay and great getaway!

Organic veggies, homemade pizzas, hot fire, bath in open air under the stars, friendly hosts ... what more can you ask for! We enjoyed it and had a marvellous time!

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm's terugvoer

Dear Lydia,

Thank you so much for such a wonderful review, we loved meeting and spending time with the 3 of you! We hope to see you back here next year for the Meiringspoort marathon.

Best wishes,
Kath and Ross

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Lieneke E - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieneke E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het ons kuier by Numbi Valley Farm Stay vreeslik geniet. Sal beslis weer terug gaan.

Zelda V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing!

Baie dankie vir Kathryn en Ross vir al die ekstra moeite. Ons was beide mal oor die kothuis en dit was so heerlik om die aand net te sit en kuier by die kaggelvuurtjie. Ons is mal oor oudhede en die kothuis is soos 'n paradys van oudhede gewees vir ons en die uitsigte is ongelooflik! Dit is regtig jammer dat ons so kort daar was en dat ons in die middel van erge reëns daar was, maar desnieteenstaande was dit ongelooflik! Ons kom beslis terug, want hierdie is 'n plekkie waar mens net kan wegraak in die skoonheid van die omgewing.

Oline O - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Oline O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid in die Karoo.

Goeie verblyf.

Nicolaas F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie en gasvryheid!

'n Hoogtepunt in die talle plekke waar ons al gebly het. Pragtig toegerus, ruim akkommodasie, rustige en natuurskone omgewing ...

Willie H - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heelik stil en rustig.

Dit was 'n heerlike wegbreek uit 'n woelige en onveilige stadsomgewing. Dit was baie lekker om vir n' verandering weer rus en vrede te kon ervaar.

Cornie G - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg uit die stad, na aan die natuur, met steeds goeie en bekostigbare geriewe.

Heerlike verblyf vir winter en somer. Organiese en volhoubare stelsels wat werk. Billike prys.

Vanaf R1 550
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 76, Rietvallei, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a8fahLCeGLQJW8u7oXbeBtEF0UUOAIeDAsr8DeVRHFsQDovPk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (vir 4 persone) 20 5 1 5 Farm 76 Rietvalley 6650 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.523345018093 22.56428659126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!