Beaufort-Wes Akkommodasie by Nuveld Accommodation and Self-catering | LekkeSlaap
+11
+11

Nuveld Accommodation and Self-catering

21 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 25, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kom beleef ware Karoo-gasvryheid in die hartjie van die Karoo by Nuveld Accommodation and Self-catering in 'n stil woonbuurt van Beaufort-Wes. Ons ruim, pragtig gemeubileerde kamers waarborg aangename verblyf.

Die kamers is ruim en goed ingerig en het en suite-badkamers. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskas, mikrogolf en ketel in. Ontbytgraan, beskuit, koffie, tee en sap is beskikbaar in die kamers.

Herman en Madelane is die eienaars van hierdie unieke gastehuis en sal seker maak dat daar aan al jou behoeftes voldoen word. Kaartgeriewe en lugtyd is beskikbaar op die perseel. Braaigeriewe word voorsien en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die gastehuis is maklik toeganklik. Die plaaslike winkelsentrum en die Karoo Nasionale Park is ook net om die hoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir Nuveld Accommodation and Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Thompsonstraat 25, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nuveld Accommodation and Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 25, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4NTI1YmQxLTg1MDQtNDdiMC1iNzAxLTY5OWQ5NDVjMmM1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 25 Thompson Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.358418879633 22.593618356167
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za