Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuwedam Guest Farm Touwsrivier

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Nuwedam Guest Farm Touwsrivier
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chris J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net daar pou op erf hoogtepunt.

Net daar geslaap. Onrustig want geen diefwering aan chalet 200m vanaf N1 op plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Baie goeie oornag-blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D

Rustig, stil en groot.

Die eenheid is baie ruim, netjies en silwerskoon. Die omgewing rustig met vriendelike plaasdiere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M
Gesin met klein kinders

'n Groot verrassing.

Het net die basiese verwag maar baie meer gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma V

Baie netjies, alles wat nodig is, goeie diens.

Rustige Karoo kuier. Alles baie netjies. Alles werk. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure plaas.

Vriendelike diens en rustige plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable. We enjoyed watching a Karoo sunset.

We were not disturbed by the proximity to the N1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige verblyf gewees.

Het die diere en natuur baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir jou geld!

As jy Aquila wil besoek of sommer net wil rus vanaf die N1, is hierdie jou plek. Netjies, skoon, lekker braaiplek ─ wat meer kan jy soek?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine J
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Baie vriendelik verwelkom. Skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alet V

Not up to scratch.

Die plek het baie erg na rook geruik. Stort drup. Steakmeshef was met masking tape vasgestrap. Die tarief is te hoog vir die geriewe. Lekker naby aan Touwsrivier. Poue en eende op voorstoep was heerlike vermaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Enkelreisiger

Dit was skoon en veilig in 'n goeie ligging.

Ek is vriendelik verwelkom. Alles in die huis was skoon en netjies. Die stort water was warm en alles in die huis het gewerk. HUlle het selfs seker gemaak daar is genoeg tweepuntmuurproppe om selfone en ander elektriese toebehore te laai. Die bed was gemaklik. Dit is 'n lekker plek om net te kom uitspan in 'n plaasomgewing. Dit perseel is met 'n elektriese heining omring so ek het veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasgevoel met pluimvee en mak poue in die natuur geleë!

Rondgestap op die perseel en foto's van die poue en nabygeleë dorp geneem. Die vulstasies is naby, wat dit vir ons die perfekte oorslaapplek gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis L
Besigheidsreis

Veilig en rustig.

Het baie veilig gevoel, rustige plaasatmosfeer maar eintlik net paar meter van N1 en 1 km vanaf dorp. Net 'n kaggel gemis met die minusgrade wat ons gehad het, maar beddegoed was darem warm en genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig V
Enkelreisiger

Die verblyf by Nuwedam is ruim, netjies en gerieflik. Die gasteplaas is uitstekend geleë, ongeveer 70m vanaf die N1 en minder as 6km buite Touwsrivier.

Die gasheer, Christiaan, is vriendelik en behulpsaam. Ek sal Nuwedam sonder huiwering aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies. Selfs die honde en ganse laat jou tuis voel.

Geen verdere kommentaar te lewer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le'larney F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le'larney F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely stay!

Warm welcome, cute and cosy cottage that was secluded and private. Complementary coffee, sugar, tea, milk and bottled water came in handy! The place had everything we needed for a comfortable stay. A very respectful and friendly host too. Will definitely be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri Scholtz S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri Scholtz S
Enkelreisiger

Die bottle Valpre water opreg waardeer.

Die inboekproses kan korter wees. Oulike plek. Sou lugreeling in die toekoms aanbeveel en gruis om die eenheid om stof uit my sandale te hou. Goeie plek vir sterrekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice. It has everything you need and it's close to the road.

Enjoyed it very much. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma V

Goeie waarde vir geld.

Baie, baie netjiese verblyf. Alles wat nodig is, is daar. Baie goeie kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma V

Baie netjies, 100% gaste diens.

Die verblyf is baie netjies, alles wat nodig is is daar. Baie goeie sekuriteit. Die diens is vriendelik, professioneel, gewoon uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd.

Gerieflik geleë, vriendelike gashere, uitstekende fasiliteite, skoon en netjies. Aan te bevole!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwedam Guest Farm Touwsrivier se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering! Ons is so bly julle het die spasie geniet! Baie dankie dat julle die plek so netjies agtergelaat het. Ons sal julle met die grootste plesier weer verwelkom!
Vriendelike groete,
Winston Langley

Nuwedam Guest Farm Touwsrivier
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwedamplaas, Langs die N1, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMjAyMGU2LTZmZGQtNGIzYy05MzUwLWY4ZTkzN2MzOThmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Nuwedam Farm Off the N1 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.342694444444 20.010861111111