LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nuwelande | LekkeSlaap
+26

Nuwelande

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R356, Nuweland Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Nuwelande is 'n plaas 11 km buite Loxton op die Fraserburgpad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of paar vriende.

Verblyf bestaan uit 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer en goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer oor twee enkelbeddens beskik.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is ’n pool-tafel en 'n swembadjie beskikbaar.

Al die nodige braaigeriewe is beskikbaar en braaipakkies en hout kan voorsien word.
Aandetes en ontbyt is beskikbaar met vooraf bespreking.

Slaapplek

’n Bespreking by Nuwelande sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Nuwelande
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • R356, Nuweland Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Nuwelande het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R356, Nuweland Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtXxgPJzdk5YRp09PvsRTyDIG5h4VuTCcuAR8C9mHZuWIjjNBl9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 39 5 1 5 R356 Nuweland Farm 6985 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.545933373155 22.268753301546
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!