LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nuwelande | LekkeSlaap
+26

Nuwelande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Nuwelande
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
John H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place for peace and restoration.

Situated 10 km from the peaceful village of Loxton, on the gravel road to Fraserburg, with maximum 10 vehicles per day passing by, Nuwelande offers total peace with only the sounds of birdlife and the wind. A green haven in the midst of the harsh Great Karoo. Wonderful.

Christoff S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff S
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Alles is skoon, netjies en gerieflik. Sal Nuwelande beslis aanbeveel.

Flip S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename ondervinding. Die gasvrou gaan uit haar pad om alles gerieflik te maak.

Baie aangename en vriendelike ontvangs.

Gerhard F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met vriende

Baie lekker oorgeslaap.

Goeie waarde vir geld.

Marelize D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlikste ervaring en ongelooflike gasvryheid.

Ons het so lekker gekuier by Johan, Babs en Bertus. Dit was nie net 'n oornagverblyf nie, dit het sommer gevoel asof ons hulle al jare ken. Die woonstel is so mooi skoon en netjies al was dit op kort kennisgewing. Ons kan vir seker Nuwelande aanbeveel.

Alwyn V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaaslewe.

Bands en Johan is ware gasvrye mense. Woonstel is netjies en baie skoon. Drinkgoed in yskas was heerlike verrassing. Baie lekker gekuier.

Vanessa C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

All 5 stars.

It was an absolute pleasure to meet Babs and overnight there.

Bernadette C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax.

Babs is very friendly and welcoming. She went out of her way to ensure that we had everything we needed and were comfortable. She went out of her way with our "basic breakfast" that we asked for, more like a five star breakfast at a very reasonable price. Very happy with our choice of place to stay.

Rene V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Saam met vriende

Pragtige netjies en skoon akkomadasie, die gasvrou is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Sal Nuwelande definitief aanbeveel vir oornagverblyf.

Die eienaar is Nuwelande se grootste verkoopspunt. Sy is vriendelik, opreg behulpsaam en die netjiese verblyf is goeie waarde vir geld!

Alta V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Uitstekende Karoo-ervaring. Mense het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die etes was van hoogstaande kwaliteit en ook te veel. Omgee- mense.

Basie S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo gasvryheid en netheid is 11/10

Die gasvryheid het ons verstom, dit het gevoel asof ons by familie kuier. Die blyplek is super netjies, die beddens slaap gerieflik en die linne van die beste gehalte. Die gaste-eenheid sowel as die opstal, plaaswerf, diere en kampe is super netjies en wys dat hierdie mense respek vir mens en dier het en dit wat hul doen 'n passie is. Bekostigbare pryse vir ons gewone salaristrekker, maar mens voel soos 'n koning daar.

Anelda V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V
Gesin met klein kinders

’n Fantastiese gasvrou wat baie goed omsien na haar gaste.

Die verblyf is ideaal vir 'n oorslaap met kinders en 'n troeteldier. Die swembadjie bied lafenis. Ons het 'n laat arriveer en kon nie meer kos op die dorp kry nie. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te versorg en seker te maak ons gaan slaap nie honger nie. Ek stop definitief weer op Nuwelande vir 'n aand of twee.

John H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Gesin met tieners

Perfect and peaceful stopover with excellent hosting.

Babs was a great host and excellent cook. Stayed overnight and booked dinner, all agreed that it was the best meal we’d had in a long time. If you take this option best you arrive hungry.

Alida M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M
Saam met vriende

Karoo gasvryheid op sy beste!

Wat ’n ervaring! Gasvrye, lekker mense, dit het gevoel of ons hulle al jare ken. Lekker gesels, allerlekkerste kos en sommer net hulle gasvryheid! ’n Pragtige skoon, goed toegeruste woonstel, met baie ekstratjies soos beskuit, vars melk, honesty bar, ens. teen ’n baie billike tarief.

Geraldine K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an incredible stay. Tannie Babs and Oom Johan are incredible hosts. The place is incredibly neat and you want for nothing.

We had the three course meal (boerekos) prepared by Tannie Babs which was exceptional and worth more than what it cost. I would definitely recommend this venue!

Hannes S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met vriende

Besondere geriewe en omgewing

Saam met Karoo rustigheid en die heerlikste kos en gasvryheid

Willem H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en waarde

Bestel gerus aandete en ontbyt

Frikkie J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte Karoo gasvryheid op 'n lieflike plaas

Een nag is hopeloos te min tyd om hierdie plek ten volle te beleef - volgende keer bly ons langer. Dankie Baps vir 'n netjiese kamer met alles wat reisigers nodig het. Die ontbyt was heerlik saam met die plaas atmosfeer. Loxton is 'n unieke klein dorpie wat 'n besoek werd is en as jy wil oorslaap beveel ek Nuwelande aan. Frikkie & Ilma

Willem K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het heerlik ontspan en lekker ge-eet!

Danie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar 'n aangename ervaring gewees.

Die gasvrye ontvangs was uitsonderlik, heerlik geslaap en aandete geniet. Babs het uit haar pad gegaan deur ons te bederf met allerhande ekstras wat mens nie sommer by ander oorslaap plekke kry nie. Gebottelde water, coke en vars plaasmelk in die yskas en heerlike tuisgebakte beskuit. Duursame beddegoed, interior, handdoeke. Goeie matras en heerlike elektriese kombers.

Marius L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en waarde vir geld.

Ons kuier by Nuwelande was absoluut heerlik - Babs en Johan was uitstekend as gasvrou en gasheer - pragtige mense en die diens was werklik goed - pragtige geriewe en heerlik om in die stilte van die Karoo te kon kuier - ons sal nie maklik weer op 'n ander plek in die Karoo slaap nie - regtig uitstaande.

Paul D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf. Vriendelike en gasvrye mense. Absolute waarde vir geld.

Ek sal Nuwelande beslis weer besoek en aanbeveel aan vriende en kollegas. Die vriendelikheid waarmee ons ontvang was en die heerlike gerieflike verblyf was uitstekend.

Gerhard L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties met 'n wonderlike gasvrou. Die kos was uitstekend.

Alles was reg vir ons toe ons daar aangekom het. Die hele ervaring kan aanbeveel word.

Amanda R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Gesin met klein kinders

Karoo-gasvryheid of sy beste!

Babs en Johan is wonderlike, gasvrye mense wat uit hulle pad gegaan het om ons welkom te laat voel. Verblyf is baie netjies en gerieflik met al die nodige geriewe. Aandete was heerlike boerekos wat ons verwagtinge oortref het. Ons sal julle beslis weer sien!

Marthinus B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ervaring. Tannie Babs is wonderlik en dit is regtig 'n stukkie paradys in die Karoo.

Pragtige opset met heerlike klein splash pool en snoekerkamer. Yskas gevul met versnapperings om te koop te baie goeie pryse. Kamers skoon.

Linette V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuwelande is die perfekte oornagverblyf in die Karoo.

Nuwelande is die perfekte oornagverblyf, maar sal eweneens uitstekend wees vir meer as een aand. Babs en Johan is lieflike mense en het hulle gasvryheid oortref deur die ekstra myl te stap. Ons het 'n stukkende band gehad en dit het ons tyd van aankoms aansienlik vertraag. Dit het hulle nie verhoed om ons soos ou vriende of selfs familie te ontvang op die plaas nie. Die keurigheid en fyn detail in die eenheid het ook nie ongesiens verbygegaan nie.

Ian W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W
Enkelreisiger

Babs at Nuwelande went out of her way to make my stay 100% fantastic!

Nothing was too much effort for Babs to respond to, including providing an extra induction plate to cook my supper. The accommodation was superb and spacious, quiet, and just what I wanted. The few issues I raised were promptly and effectively addressed. Well worth a visit!

Gerrie F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie F
Gesin met klein kinders

Beter as asemrowend!

Tannie Babs en Oom Johan, daar is nie woorde om te beskryf hoe fantasties julle is nie! Die gasvryheid, die liefde vir vreemdelinge, die ope arms en omgee. Dankie vir al die moeite - julle verdien n 1000 goue sterre! Hoop ons sien mekaar gou weer!

Rina L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant to relax in the perfect Karoo environment.

The host and hostess were always available to make our stay perfect. We had a lovely braai outside, with everything we acquired inside the flat. It was a perfect Karoo experience.

Dominique W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker plaasverblyf!

Wat 'n lekker ervaring. Baie netjiese en goed toegeruste blyplek. Ongelooflike gasvrye mense! Gaan definitief weer daar kuier.

Estelle Rubow R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Rubow R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike tweeslaapkamer-eenheid op 'n plaas met die stilte en rustigheid van die Karoo-plaaslewe.

Vriendelike en baie gasvrye, egte harts-boeremense! Ons het gevra vir aandete en het boerekos uit die plaaskombuis gekry - soos toe ek 'n kind was! Ek sal enige een aanbeveel om hier oor te bly om die Karoo in sy volle omvang te beleef.

Wynand S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Rustig en veilig. Vriendelik ontvang en gou tuis gevoel. Babs is 'n gasvrou duisend. Eenheid is baie netjies skoon en goed toegerus. Lekker gerus en lekker geëet. Sal beslis weer so 'n draai ry om daar te oornag.

Jeannie H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike, egte Karoo-ervaring.

Ek weet nie eers waar om te begin om Nuwelande se lof te besing nie, so ek sal volstaan by die volgende: as ek 10 sterre kon gee vir hierdie verblyf dan sou ek, 5 is te min! Fantastiese, netjiese en keurige verblyf, liplekeker lekker kos en egte, warm Karoo-hartlikheid. Alles teen 'n onverbeterlike, billike prys. Waarlik een van die lekkerste plekke waar ons nog gekuier het ─ Babs en Johan, julle sien ons baie beslis weer!

Polla V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Polla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, blyplek is pragtig ingerig.

Woonplek is pragtig ingerig en die tarief is baie billik. Ons is ook bederf met 'n heerlike ontbyt. Baie dankie vir julle gasvryheid, Johan en Babs, ons kom weer vir julle kuier!

Lettie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een wonderlike tuiste vir oorslaap - Babs en Johan al klaar soos familie, wonderlike mense.

Na lang rit vanaf Pretoria oor Kimberley was dit soos 'n oase in die Karoo, wat 'n pragtige plek en die eienaars Babs en Babs, Johan en hulle seun is soos familie. Dit is 'n plekkie wat met soveel liefde en sorg beplan is voel soos huis. Die kos (boerekos uit my ma se kombuis), aandete en plaas ontbyt was uit die boeke uit, met soveel liefde en sorg voorberei! Vir seker gaan ons weer daar kuier en ons het al ons vriende en familie alreeds vertel hoe lekker dit was om daar in die Karoo by Loxton te kuier. Julle is dierbare mense - Babs en Johan en seun, julle is wonderlike mense! Sien julle gou weer.

Nathan D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan D

Ontsaglike waarde vir geld.

Ons was inderdaad verras met die fasiliteite en gasvryheid van die gasvrou, Babs. Ons het beslis baie minder verwag vir die tarief wat ons betaal het. Sy het beslis uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam en gerieflik moontlik te maak. Die plek is pynlik netjies. Die tipiese plaasatmosfeer is ook verfrissend. Die etes verskaf is keurig en smaakvol en mens sal jou beslis 'n onreg aandoen as jy nie van haar spyseniersdienste gebruik nie! Ons sal beslis daar wil bly as ons Loxton weer moet besoek!

Andriessa M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriessa M
Saam met vriende

Came as strangers, left as friends! Beautiful place, very clean, and would recommend it to anyone.

See stars.

Annelene N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene N
Saam met vriende

Dit was soos n oase in 'n woestyn.

Dit is regtig 1 van die beste plekke waar ek nog oornag het. Ons het nie geweet wat om te verwag nie omdat dit so goedkoop was, maar dit is waarde vir geld. Die 3-gangaandete en ontbyt was uitstekend en regtig goedkoop.

Stefan H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely superb.

This place should go for four or five times the price that we were charged.

Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R356, Nuweland Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtXxgPJzdk5YRp09PvsRTyDIG5h4VuTCcuAR8C9mHZuWIjjNBl9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 39 5 1 5 R356 Nuweland Farm 6985 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.545933373155 22.268753301546
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!