Tulbagh Akkommodasie by Nuwerus Overnight Accommodation | LekkeSlaap
+10
+10

Nuwerus Overnight Accommodation

  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newstraat 42, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nuwerus Overnight Accommodation is in die geskiedkundige dorpie Tulbagh geleë en bied skoon en gerieflike oornag-akkommodasie vir vakansiegangers en sakereisigers. Die verblyf is gerieflik geleë en daar is baie wynplase, trou-venues en lekker doendinge in die nabye omgewing.

Die eenheid is vir selfsorg ingerig en daar is 'n mikrogolfoond en 'n yskassie in die kombuisie. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe vir jou gerief. Die kamer beskik oor 'n dubbelbed, enkelslaapbank 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Let wel, hierdie eenheid het nie 'n TV nie en gaste het toegang tot 'n toesluitmotorhuis en kan dus 'n sorgvrye vakansie in hierdie bekoorlike dorpie geniet, omring deur pragtige berge.

Slaapplek

’n Bespreking by Nuwerus Overnight Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Nuwerus Overnight Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Newstraat 42, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nuwerus Overnight Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newstraat 42, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2YmUzYjRjLTFiNWYtNGVkZC1iNjMwLTkwNjUwZGE3ZjVmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 42 New Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.288042718795 19.141721008321
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za