LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nuwerus Overnight Accommodation | LekkeSlaap
+10

Nuwerus Overnight Accommodation

15 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Nuwerus Overnight Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lynda D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and enjoyable.

The accommodation was certainly well equipped and perfect for our one night stay. The owner was friendly and helpful. An added bonus was that we could park our car in the garage overnight so appreciated that.

Nuwerus Overnight Accommodation's terugvoer

Thank you for your review, for us so wonderful if people enjoy their stay. I do appreciate it.

Nuwerus Overnight Accommodation
Gerdia V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs en die eenheid het alles wat ons nodig gehad het vir die nag se verblyf. Baie dankie.

Nuwerus Overnight Accommodation's terugvoer

Dankie Gerdia,
Dit is lekker om te weet julle oorslaap in Tulbagh was goed.

Nuwerus Overnight Accommodation
Susan D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selfsorg sonder 'n wasbak in die kombuis? Plastiekskottel om skottelgoed in te was en in die badkamerwasbak leeg te maak.

Nee dankie! Daar is tot klerekaste in die kombuis en sitarea. Geen WiFi of lugversorging. Wel 'n waaier en insekdoders vir die baie muskiete en muggies.

Nuwerus Overnight Accommodation's terugvoer

Susan,
Dit is 'n jammerte dat julle ervaring by Nuwerus nie vir julle positief was nie.

Nuwerus word nie met 'n aparte kombuis geadverteer nie, die sitarea en koffiestasie is bloot deel van die kamer.
In die oorsig afdeling op die webwerf wys dit dat hier nie Wi-Fi en lugverkoeling is nie. Muskiete en muggies is ongelukkig buite ons beheer.

Nuwerus Overnight Accommodation
Shanna B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and relaxing.

Very comfortable place to stay at, it has everything you need and the host, Hannelie is very welcoming. We enjoyed our stay immensely and it was just what we needed.

Ian O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die bed was die gemaklikste ooit. Netjies en skoon.

Corlene K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Baie netjies en net wat mens nodig het vir iemand wat net wil oornag. Daardie bed slaap hemels wou die bed saam huis toe neem. Baie dankie vir die lekker bly.

Claudia B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Smaakvol, skoon en netjies, ideaal toegerus. Gulhartige gasvryheid en baie veilig. Sal dit beslis kan aanbeveel en sou graag weer daar oornag.

Nuwerus Overnight Accommodation's terugvoer

Dankie, ek is baie bly as my gaste tevrede huistoe gaan.

Nuwerus Overnight Accommodation
Karina V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina V
Saam met vriende

Baie gawe en gesellige plek.

Gasvrou was tegemoetkomend en het baie gou op e-posse geantwoord. Baie bekostigbaar.

Nuwerus Overnight Accommodation's terugvoer

Ek is baie bly dat julle die oorslaap hier geniet het.

Nuwerus Overnight Accommodation
Allison L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allison L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, netjies en ons het baie tuis gevoel.

Sal definitief Nuwerus aanbeveel en hulle weer besoek. Die plekkie is netjies en die eienaar is ongelooflik vriendelik.

Nuwerus Overnight Accommodation's terugvoer

Dankie Allison, dit is altyd vir my 'n plesier om my gaste tevrede te stel en tuis te laat voel.

Nuwerus Overnight Accommodation
Ludwig V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig V
Enkelreisiger

Baie gerieflik en baie netjies.

Bekostigbare en ruim verblyf. Omgewing is stil en Tulbach se besienswaardighede is binne stapafstand. Vriendelike en gasvrye eienaar. Tee, koffie, melk, beskuit en selfs twee soorte ontbytpap is verskaf. Nuwerus word hoog aanbeveel.

Nuwerus Overnight Accommodation's terugvoer

Baie dankie Ludwig, dit was 'n groot plesier om jou hier te ontvang. Ek streef daarna om my kliënte so gemaklik en huislik as moontlik te laat voel.

Nuwerus Overnight Accommodation
Daniel K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K
Enkelreisiger

Baie gerieflik en gemaklik.

Die gasvrou was baie gaaf en het uit haar pad gegaan om my verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Nico T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Baie dankie vir ‘n baie lekker tyd by Nuwerus overnight accommodation. Baie dankie aan Hannelie Allen vir ‘n warm ontvangs en alles wat ons nodig gehad het was daar. Die kersie op die koek is dat ons ‘n toesluit garage gekry het.

Hildegard L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard L
Enkelreisiger

Net wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap.

Baie oulike plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap. Nadat die verblyf wat ek aanvanklik geboek het, laat weet het hulle het 'n fout gemaak met bookings, het Nuwerus tot my redding gekom. Veilige parkering in motorhuis, koffie en beskuit, pap vir die oggend, en die lekkerste kussings!

Nuwerus Overnight Accommodation's terugvoer

Beste Hildegard,

Ek is baie bly dat jy tevrede en gelukkig was met Nuwerus. Dit was 'n groot plesier vir my om jou hier te hê.

Nuwerus Overnight Accommodation
George V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklik.

Alhoewel ons veiligheid nie bedreig was nie, het die ligging verdag voorgekom. Die fasiliteite was ook nie wat by ander verblyfplekke aangebied word nie. Geen TV nie. Geen WiFi nie. Geen lugreëling nie. Net waaier in amper 40 grade se hitte, ook nie so modieus soos ander plekke nie. Die gasvryheid het egter opgemaak vir die verblyf.

Nuwerus Overnight Accommodation's terugvoer

Ek is baie jammer dat julle nie veilig gevoel het in die omgewing nie. Nuwerus is al langer as 10 jaar in die bedryf en hier was nog nooit 'n geval waar enige iemand bedreig gevoel het nie. Parkering in 'n veilige toesluit motorhuis is een van my spesiale geriewe wat ek aanbied.
Die advertensie op TravelGround wys baie duidelik dat daar geen TV, Wi-Fi en lugreëling is nie, maar dat daar wel 'n waaier is.
Binne die volgende maand gaan die badkamer opgradeer word met 'n stort en alhoewel ek nie ingestel is om modieus te wees nie, is my diens aan gaste 'n skoon en gemaklike plek om hul kop neer te lê, na 'n hopelike heerlike dag in Tulbagh.

Nuwerus Overnight Accommodation
Anton D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie lekker om hier te bly.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-straat 42, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMWY3NzAxLTFhZTgtNDJkYy04MWFiLTEzYjJkMjAxYjI4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 42 New Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.288042718795 19.141721008321
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!