Nyala Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nyala Game Lodge is op 'n privaat wildreservaat 20 km buite Marble Hall geleë. Dis op die Sterk Arabiadam-pad en die area is malaria-vry.

Nyala Game Lodge beskik oor 2 aparte lodges, die hoof-lodge en die berg-lodge. In die hoof-lodge is daar 5 aparte en suite-kamers. Die berg-lodge is 'n ruim selfsorghuis met 'n grasdak met 4 kamers en slaapplek vir 12 gaste.

Die en suite-kamers in die hoof-lodge het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die kamers is naby aan die gemeenskaplike swembad. Die badkamers het storte. Geriewe by die hoof-lodge sluit 'n kontantkroeg, pooltafel, kouekamer, veilige parkeerplek, WiFi, 'n boma en wasgoeddiens is.

Die berg-lodge het 4 kamers, met altesaam plek vir 12. Al die kamers het lugversorging en ingeboude kluise. Daar is ook 'n uitkykdek, Jacuzzi, boma en braai-area by die lodge.

Doendinge op die perseel: voëlkyk, staproetes, swem, wildritte, en boogjag.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nyala Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]