Nyati Bush and Riverbreak

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nyati Bush and Riverbreak is op ’n plaas 45 km buite Rustenburg geleë.

Verblyf word in 7 chalets met slaapplek vir 5 gaste gebied, asook 2 chalets met slaapplek vir 8 gaste. Elke chalet het ’n leefarea met ’n goed toegeruste kombuis.

Doendinge op die plaas sluit rivier-tjoepry, swem, voetslaan, boogskiet, visvang, voëlkyk, sterrekyk en nog meer in.

Dis ongeveer 50 km vanaf Sun City.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nyati Bush And Riverbreak gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]