Nyati Lodges - Bryanston

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nyati Lodges is in 'n residensiële gebied in Bryanston, 'n paar honderd m vanaf Bryanston-rylaan en 1 km vanaf Rivonia se stadskern. Ons is ook net 6 km vanaf Sandton se sakekern.

Verblyf is beskikbaar in 11 en suite-slaapkamers wat elk uniek versier is. Dit is ideale oornagverblyf vir gesinne of sakereisigers. Daar is 'n lessenaar en stoele in sommige van die kamers, en elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en WiFi.

Nyati Lodges beskik oor 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV, sekere DStv-kanale en 'n ontbytarea. Verder is daar 'n swembad, gazebo en parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nyati Lodges - Bryanston gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R795 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za