LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nyati Lodges - Bryanston | LekkeSlaap
+40

Nyati Lodges - Bryanston

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir Nyati Lodges - Bryanston
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Anthonita O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthonita O
Saam met vriende

Stil, rustig en 'n absolute plesier!

Baie vriendelike en behulpsame personeel!

Nyati Lodges - Bryanston's terugvoer

Thank you Anthonita for your kind review. Please call again.
Many thanks,
Nyati Team

Nyati Lodges - Bryanston
Kobus G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Besigheidsreis

Rustige area, netjiese Afrikatema.

Netjiese, gemaklike kamers. Die ontbyt baie basies, maar nogtans genoegsaam. Gasvrou baie vriendelik. Baie stil omgewing.

Marius S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon maar nie op standaard nie.

Sien sterre.

Mynie V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mynie V
Besigheidsreis

Skoon en netjies, maar nie professioneel nie.

Vriendelike staf. Die plek is netjies en skoon. Kamers is wel baie oud en afgeleef, en nie ideaal vir sakereis nie. Kamer was baie klein en net 'n bad gehad. Die een venster in my kamer se gordyn was nie dig nie en jy kon deur sien en 'n lig het in die aand van buite die kamer verlig. Die ander kamer was groen geverf wat steurend was.

Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenstraat 24, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4NzI1ZTg1LWRiOGItNDgyYy1iNThjLTk0MzAxODg4NTQ1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 24 Green Street Bryanston 2191 Gauteng 086 999 0018 10:00-20:00 10:00 -26.0602899 28.05321
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!